Manaba Breeze 4
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Letitia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Chantel N - Apr 2024
Algehele gradering
Beste plekkie ooit, sal beslis weer gaan, die stoep met see uitsig was 100%.
Manaba Breeze 4 se terugvoer
Baie dankie Chantel!
Elize V - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly, sal weer terug gaan.
Rulien K - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het dit vreeslik geniet, die plek is uit die boonste rakke.
Manaba Breeze 4 se terugvoer
Baie dankie julle!
Colinn N - Sep 2023
Algehele gradering
Safe, clean and fantastic views.
Stroebel N - Aug 2023
Algehele gradering
Beste blyplek aan die Suid-Kus!
Manaba Breeze 4 se terugvoer
Baie dankie Stroebel.
Willie D - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Adéle V - Mrt 2023
Algehele gradering
Wegbreek met familie.
Danie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyfplek en diens.
Kay T - Des 2022
Algehele gradering
A home away from home.
Manaba Breeze 4 se terugvoer
Thank you Kay, will keep that in mind. Regards,
Letitia
Gerrit R - Des 2022
Algehele gradering
Baie rustig en aangenaam.
Manaba Breeze 4 se terugvoer
Baie dankie Gerrit.
Reashalia N - Nov 2022
Algehele gradering
Absolutely stunning apartment. Spotless with great views.
Liezil K - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige woonstel met meer as genoeg plek vir die gesin.
Kalesh M - Aug 2022
Algehele gradering
Our stay was so memorable as we enjoyed ourselves so much.
Sidney S - Jul 2022
Algehele gradering
Beste waarde vir geld, mooiste en skoonste waar ons nog gebly het, ek persoonlik hou net baie meer van 'n eenheid wat in die heel voorste blok teen die straat is.
Stroebel N - Jun 2022
Algehele gradering
Very beautiful and peaceful.
Nishanee M - Aug 2021
Algehele gradering
An absolute awesome experience.
Gt V - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend, 10 uit 10
Maxie B - Sep 2020
Algehele gradering
Sielevreugde so saam met die see en die Natalse beboste plantegroei.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queenstraat 61, Manaba Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom