Malvernrylaan 25
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Babsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Renette N - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Sarel M - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Malvernrylaan 25 se terugvoer
Ons verwelkom jul enige tyd weer. Kuier gerus weer lekker by Struisbaai.
Richard L - Jun 2023
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Malvernrylaan 25 se terugvoer
Kom gerus weer. Was heerlik om jul te huisves.
Gerhardus E - Apr 2023
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis.
Malvernrylaan 25 se terugvoer
Dit was vir ons heerlik om jul te ontvang en is baie welkom om weer te kom kuier!
Elana V - Mrt 2023
Algehele gradering
Just brilliant - we had a wonderful time staying here.
Malvernrylaan 25 se terugvoer
Elana, thanks so much for your kind review. We would like to welcome you anytime again.
Alwyn S - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Mealan F - Feb 2023
Algehele gradering
Die beste wegbreek in jare.
Maryke R - Des 2022
Algehele gradering
Netjiese huis. Baie gerieflik. Het als in wat jy nodig het vir 'n vakansie of naweek.
Malvernrylaan 25 se terugvoer
Dankie. Kom kuier gerus weer.
Brian B - Des 2022
Algehele gradering
100% lekker.
Stephany W - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het die huis en veral die braai kamer baie geniet.
Malvernrylaan 25 se terugvoer
So bly julle het dit geniet. Kom enige tyd weer.
Daphne E - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasmagories.
Liza H - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Malvernrylaan 25 se terugvoer
Dit was voorreg om jul te kon ontvang. Maak gerus weer so. Ons ontvang jul graag weer.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malvern-rylaan 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom