Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ellie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 1
Opsomming van Resensie
Jan N - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek, baie goed toegerus, stoepkuiers met 'n pragtige uitsig was 'n groot bederf.
Malutizicht Lodge se terugvoer
Hi Jan
Baie Dankie ons was geëerd om jul n rukkie in ons paradys te kon he.Ons kyk uit om Jul sommer gou weer by ons te Kan huisves
God bless
Groete
Malutizicht
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malutizicht Lodge, Distrik Ficksburg, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom