Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Make a Memory

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klispringer-rylaan 3504, Marlothpark, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 572 R1 415 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Make a Memory is 'n selfsorg-vakansiehuis in Marlothpark, 19 km vanaf die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek. Hierdie verblyf bied rustigheid en 'n uitsig oor 'n droë rivierloop, en gaste kan ook 'n besoek van wilde diere verwag.

Hierdie vakansiehuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die toonbank in die kombuis dien ook as 'n etenstafel met stoele en die leefarea het rusbanke en 'n TV. Daar is gratis WiFi. Die stapeldeure bied toegang tot die onderdakstoep wat braaigeriewe, 'n boma en 'n vuurput, sowel as 'n plonspoel het. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Make a Memory sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Make a Memory
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Ligging

  • Klispringer-rylaan 3504, Marlothpark, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Make a Memory het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 572
R1 572 R1 415
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 572
R1 572 R1 415
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klispringer-rylaan 3504, Marlothpark, Komatipoort, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8533b80fe8c000937fde0108225dd5ec90452841c93ac60d375a586351dd2329b46ff5becd2b7492cdea0cf2188ecec9f05b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 572 nouVanaf R1 415 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 3504 Klispringer Ave Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.340768782043 31.805285860119
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem