Mafari Beach House
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Lecinda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 51
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Benita N - Des 2022
Algehele gradering
Uitsig oor die see is fantasties. Omgewing is veilig en rustig.
Madeleen P - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlike rustige naweek!
Mafari Beach House se terugvoer
Baie dankie vir ons vol punte!! Ons waardeer dit opreg!
Hoop om jul weer te akkommodeer - jul is altyd welkom!
Arnold E - Des 2019
Algehele gradering
Eersteklas vakansie-akkommodasie!
Rene D - Okt 2019
Algehele gradering
Fantastiese naweek in Sandbaai.
Franciscus W - Apr 2017
Algehele gradering
Awesome plek met uitstekende ligging.
Mafari Beach House se terugvoer
Hello Franciscus
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is bly jul het jul tyd by Mafari geniet en ons hoop om jul weer te sien.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 134, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom