- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 37, D18. Langs die R103, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lythwood Lodge in KwaZulu-Natal is net 1,5 uur se ry vanaf Durban en 5 ure vanaf Johannesburg. Dit is 'n luukse, plattelandse boetoekhotel op 'n landgoed in die Middellande.
Daar is verskeie kamers en suites, asook gesinskothuise met 2 slaapkamers en 'n drieslaapkamer-gesinskothuis. Die kothuise is vir selfsorg toegerus en gaste is welkom om van die lodge se geriewe gebruik te maak.
Gratis WiFi is beskikbaar in die hooflodge, kroeg, sitkamer en restaurant.
Die lodge bied gerieflike sitkamers met kaggels, 'n sprankelende swembad, en heerlike drankies in die kroegarea.
Lythwood is ook 'n trou-venue en is die ideale plek vir 'n plattelandse troue in die mooie Middellande. 'n Troubeplanner is beskikbaar en daar is konferensiegeriewe met binnenshuise en buitelug-venues vir 10 tot 250 afgevaardigdes. Die golwende grasperke is ideaal vir spanbou.
Daar is interessante kunswerke op die perseel. Lythwood is naby talle doendinge soos staproetes, gholfbane, fietsryroetes en meer. Die Karkloof Canopy-toere is 'n moet!
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Alison Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Plaas 37, D18. Langs die R103, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lythwood Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Dargle Balgowan Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 37, D18. Langs die R103, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom