Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luxury Corner

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bree-straat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 760 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Luxury Corner bied stylvolle selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van Kaapstad. Die woonstelgebou is ideaal geleë naby die stadskom. Hierdie woonstel op die 24ste verdieping bied asemrowende uitsigte oor die stadskom.

Hierdie pragtige eenheid beskik ​​oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens en en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n tafel met sitplek vir 4. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Die skuifdeure lei na die balkon met buitesitplek en panoramiese uitsigte oor die Moederstad. Hierdie gebou word nie deur beurtkrag geraak nie.

Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe wat 'n kroeg, 'n swembad en 'n gimnasium-area insluit. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Luxury Corner sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Bree-straat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 760
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 760
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bree-straat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e21207515c1a16f78d0e25613bd410b86bac496b1030e794146261b6a4d7eea7f7e68ef75b66f8a4ffb06fbb42d0cf26c24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 760 per nag (plek vir 4) 16 Bree Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.917510869262 18.42151167337
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem