Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Luwandla 12

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visarendstraat 1, Luwandla 12, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Luwandla 12 is in die veilige Luwandla-kompleks geleë en is 'n ruim selfsorg-meenthuis aan die welige buitewyke van die St. Lucia-riviermond. Dit is die ideale opsie vir 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel en is oorkant 'n inheemse woud met vlakvarke, rooi duikers en apies. Dit is die ideale ligging vir 'n gesinsvakansie, want gaste het toegang to 'n gemeenskaplike swembad en dit is net 'n entjie se ry vanaf die Blouvlagstrande.

Die eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 1 stapelbed en daar is nog 'n aparte slaaparea met 1 stapelbed. Gaste deel 2 badkamers, waarvan die eerste een 'n bad en 'n toilet het en die ander een 'n stort en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, sowel as 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met OpenView-kanale.

Deur die glasskuifdeur is 'n onderdakstoep met 'n tafel en sitplek sowel as 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Luwandla 12 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Luwandla 12
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 10

Jaar gelys 2

Ligging

  • Visarendstraat 1, Luwandla 12, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Luwandla 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visarendstraat 1, Luwandla 12, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafc5b0cd5369335ef81d483d868651590868d9e8b5ad34afdcf4cc50e98b42141736db1ab23459a978e7ec2c7db02d868e32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 1 Visarend Street Luwandla 12 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.373228180468 32.416352888361
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem