Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serene Garden Suite

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Serene Garden Suite
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Sarie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie V

Ideale plekkie om te oornag.

Waarde vir geld in 'n rustige en veilige omgewing. Naby winkels, eetplekke, asook Life Wilgers-hospitaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anandi S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anandi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Baie dankie, Adri. Jy is 'n warm, akkommoderende en bedagsame gasvrou. Ons het heerlik gebly. Alles was skoon en super netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny L
Enkelreisiger

Baie lekker gebly, baie mooi en skoon kamer.

Gasvryheid is tops! Baie vriendelik en behulpsaam. Ek het net 'n klein yskassie gemis, net om koeldranke koud te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotsvygie-straat 268, La Montagne, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62ea713c369569e18d5c0a6e26173b510b265476a43dc336906720b468b9ea691c5b268f9288d9bb12e97cd5dc9921017f21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 268 Rotsvygie Street La Montagne 0184 Gauteng 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -25.748992717071 28.320825464475
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem