Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Love Earth Farm

Selfsorg
Log Cabin
Vanaf
Vanaf R1 180
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie huisie is van boomstompe gebou en het slaapplek vir 3 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak, en die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoofplaat, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n mezzanine-verdieping, wat via 'n leer bereik word, waar daar nog 'n dubbelbed vir 1 volwassene of 2 kinders is. Buite die huisie is 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 2
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. dar daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle 'n bespreking maak.
Daar is 'n parkeerarea aan die kant van die plaashuis wat gaste kan gebruik.
Verlore sleutels beloop 'n fooi van R150 per stel.
Pas asb. jou huisie op. Jy is verantwoordelik en aanspreeklik vir enige breekskade aan die verblyf of die inhoud daarvan. Rapporteer asb. enige ongelukke sodra hulle plaasvind, veral as jy iets gemors het, aangesien dit baie makliker is om skoon te maak as ons vinnig optree. Love Earth Farm hef nie gewoonlik kostes vir klein breekskade nie, maar behou die reg voor om kostes te hef vir die vervanging en herstel van gebreekte items en eiendom as die skade aansienlik is. Hierdie kostes sal hoër wees as die skade nie vroegtydig gerapporteer is nie.
Love Earth Farm neem nie verantwoordelikheid en sal nie aanspreeklik wees vir derde partye wat die eiendom binnekom om by gaste te kuier nie.
Kinders is welkom op versoek, maar ouers moet goed toesig hou oor hul kinders en verantwoordelikheid neem vir hulle. Die plaas aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige verlies of besering nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie oor baie troeteldiere nie gewoond is aan vee, vryloop-hoenders en wilde diere nie.
Rook is verbode op enige deel van die plaas. Sou daar gevind word dat gaste op die perseel rook, sal 'n diepskoonmaakfooi van minstens 1 nag se verblyftarief gehef word, betaalbaar wees saam met enige bestaande fooie, en gaste sal gevra word om die perseel te verlaat. Verstaan asb. dat dit is om enige onnodige brande en besoedeling in die area te voorkom. Indien 'n brand hier ontstaan, sal gaste aanspreeklik wees vir die gepaardgaande skade en uitgawes.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Big Cabin
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, gasstoofplaat, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook toonbank met stoele. Die sitarea het 'n slaapbank met slaapplek vir 'n derde gas. Buite is daar 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. dar daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle 'n bespreking maak.
Daar is 'n parkeerarea aan die kant van die plaashuis wat gaste kan gebruik.
Verlore sleutels beloop 'n fooi van R150 per stel.
Pas asb. jou huisie op. Jy is verantwoordelik en aanspreeklik vir enige breekskade aan die verblyf of die inhoud daarvan. Rapporteer asb. enige ongelukke sodra hulle plaasvind, veral as jy iets gemors het, aangesien dit baie makliker is om skoon te maak as ons vinnig optree. Love Earth Farm hef nie gewoonlik kostes vir klein breekskade nie, maar behou die reg voor om kostes te hef vir die vervanging en herstel van gebreekte items en eiendom as die skade aansienlik is. Hierdie kostes sal hoër wees as die skade nie vroegtydig gerapporteer is nie.
Love Earth Farm neem nie verantwoordelikheid en sal nie aanspreeklik wees vir derde partye wat die eiendom binnekom om by gaste te kuier nie.
Kinders is welkom op versoek, maar ouers moet goed toesig hou oor hul kinders en verantwoordelikheid neem vir hulle. Die plaas aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige verlies of besering nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie oor baie troeteldiere nie gewoond is aan vee, vryloop-hoenders en wilde diere nie.
Rook is verbode op enige deel van die plaas. Sou daar gevind word dat gaste op die perseel rook, sal 'n diepskoonmaakfooi van minstens 1 nag se verblyftarief gehef word, betaalbaar wees saam met enige bestaande fooie, en gaste sal gevra word om die perseel te verlaat. Verstaan asb. dat dit is om enige onnodige brande en besoedeling in die area te voorkom. Indien 'n brand hier ontstaan, sal gaste aanspreeklik wees vir die gepaardgaande skade en uitgawes.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 180
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 493, Sanddrif, Tsitsikamma, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbf73c447dc768187d851576f85ef57864af60c1890c349ab9b4e5dfb6b3cd82127ef017a6575bcefae625d3d6c5d06fc74f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Farm 493 Sanddrif 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.984873662062 23.984115547604
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem