Losperd Crescent Melkbosstrand
Beskrywing
Die woonstel beskik oor 'n kombuis, en sitarea, 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, enkel gasstoofie, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n rusbank en een enkelbed. Onderdakparkeerplek is beskikbaar. Hierdie eenheid word weekliks skoongemaak.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
'n Breekskadedeposito van R500 is in kontant betaalbaar op die inklokdatum en sal terugbetaal word nadat die eenheid nagegaan is.
Bewys van betaling moet met aankoms getoon word vir die uitstaande gelde.
Losperd Crescent Melkbosstrand word een keer 'n week skoongemaak vir gaste wat langer as 'n week aanbly.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Ons aanvaar ook nie studentegroepe, ram- of hennepartytjies, sosiale partytjies of visvanggroepe nie, aangesien ons net geskik is vir gesinne of paartjies. Geen geraas sal na 22:00 geduld word nie. As die reëls nie nagekom word nie, sal die breekskadedeposito verbeur word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied ’n pragtige uitsig op Tafelberg en oor die woonbuurt. Dit is ’n aparte kamer met ’n aparte ingang en badkamer. Daar is WiFi, ’n yskassie, mikrogolfoond, ketel en broodrooster, sowel as breekware. Daar is ook bordspeletjies en legkaarte. Die badkamer het ’n gerieflike bad en handdoeke word voorsien. Strandhanddoeke is op aanvraag beskikbaar. Die perseel is omhein en daar is veilige parkeerplek. Hierdie eenheid word weekliks skoongemaak.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Slegs kamer
Huisreëls
'n Breekskadedeposito van R500 is in kontant betaalbaar op die inklokdatum en sal terugbetaal word nadat die eenheid nagegaan is.
Bewys van betaling moet met aankoms getoon word vir die uitstaande gelde.
Losperd Crescent Melkbosstrand word een keer 'n week skoongemaak vir gaste wat langer as 'n week aanbly.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Ons aanvaar ook nie studentegroepe, ram- of hennepartytjies, sosiale partytjies of visvanggroepe nie, aangesien ons net geskik is vir gesinne of paartjies. Geen geraas sal na 22:00 geduld word nie. As die reëls nie nagekom word nie, sal die breekskadedeposito verbeur word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Losperdsingel 31, Duynefontein, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom