Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lorraine's Guest House

Gastehuis
Woonstel Nr. 2
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel is gemeubileer vir 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Daar is 'n TV met DStv en gaste kan die braaigeriewe gebruik wat beskikbaar is.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Let asb. dat rook in die eenhede verbode is.
- Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word, maar gaste moet asb. let dat die eenhede nie omhein is nie.
- Die eenhede word daagliks skoongemaak. Wasgoeddienste is beskikbaar.
- DIe perseel het nie 'n swembad nie, maar gaste kan gebruik maak van die sementdam indien hulle wou swem.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel Nr. 6
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n selfsorgkombuisie en braaigeriewe. Koffie- en teemaakgeriewe word voorsien. DStv is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Let asb. dat rook in die eenhede verbode is.
- Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word, maar gaste moet asb. let dat die eenhede nie omhein is nie.
- Die eenhede word daagliks skoongemaak. Wasgoeddienste is beskikbaar.
- DIe perseel het nie 'n swembad nie, maar gaste kan gebruik maak van die sementdam indien hulle wou swem.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel Nr. 5
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Daar is 'n TV met DStv en gaste kan die braaigeriewe gebruik wat beskikbaar is.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Let asb. dat rook in die eenhede verbode is.
- Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word, maar gaste moet asb. let dat die eenhede nie omhein is nie.
- Die eenhede word daagliks skoongemaak. Wasgoeddienste is beskikbaar.
- DIe perseel het nie 'n swembad nie, maar gaste kan gebruik maak van die sementdam indien hulle wou swem.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamerwoonstel Nr. 4
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het 2 kamers en is ideaal vir 'n klein gesin. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n TV met DStv. Die tweede kamer het 'n dubbelbed, 1 enkelbed en 'n TV met DStv. Die gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort en daar is 'n sitkamer en kombuis. Die sitkamer het 'n slaapbank vir 'n ekstra persoon. Die woonstel se braaiplek bied 'n uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal Kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Let asb. dat rook in die eenhede verbode is.
- Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word, maar gaste moet asb. let dat die eenhede nie omhein is nie.
- Die eenhede word daagliks skoongemaak. Wasgoeddienste is beskikbaar.
- DIe perseel het nie 'n swembad nie, maar gaste kan gebruik maak van die sementdam indien hulle wou swem.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel Nr. 3
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en braaigeriewe is ook beskikbaar. Tee- en koffiemaakgeriewe word ook voorsien en die woonstel het 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Let asb. dat rook in die eenhede verbode is.
- Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word, maar gaste moet asb. let dat die eenhede nie omhein is nie.
- Die eenhede word daagliks skoongemaak. Wasgoeddienste is beskikbaar.
- DIe perseel het nie 'n swembad nie, maar gaste kan gebruik maak van die sementdam indien hulle wou swem.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel Nr. 7
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, klein oondjie en'n tyskas toegerus. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en braaigeriewe. Die woonstel het ook 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Let asb. dat rook in die eenhede verbode is.
- Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word, maar gaste moet asb. let dat die eenhede nie omhein is nie.
- Die eenhede word daagliks skoongemaak. Wasgoeddienste is beskikbaar.
- DIe perseel het nie 'n swembad nie, maar gaste kan gebruik maak van die sementdam indien hulle wou swem.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 49, Jansenville, 6265, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwWTIRhaxXere9r8D4igqyoW6KON74VtuRZvOXnH5dpgYKNcurH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 49 Main Street Jansenville 6265 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -32.945073040726 24.669034774004
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem