Lord Carnarvon Small Hotel
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vistoriastraat 13, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lord Carnarvon Small Hotel bied moderne verblyf in 'n pragtige, historiese gebou wat opgeknap is om die verloeë era van Karoo-prag te herroep.
Die hotel bied verblyf in 12 dubbelkamers. Elke kamer het 'n en suite-stort, lugversorging, satelliet-TV en 'n sitarea.
Heerlike Karoo-disse word in die restaurant, Lord's Kitchen, bedien. 'n Kroeg is ook beskikbaar en daar is 'n groot verskeidenheid gin.
Gaste word deur met die moderne geriewe deur 'n verbeeldingsvlug na die antieke gloriedae van die Karoo geneem.
Die Lord Carnarvon staan in afwagting vir gaste se besoek.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Carel Pieter Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 168
Jaar gelys 9
Ligging
- Vistoriastraat 13, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Gaste dink Lord Carnarvon Small Hotel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Carnarvon Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vistoriastraat 13, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom