Log Cabin Moonlight Meadows
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tonteldoosweg, Paardeplaats 125 Plaas Erfdeel 6, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 900R3 315 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Log Cabin Moonlight Meadows is 'n oulike houthuisie in Dullstroom. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in die middel van die natuur. Die huisie is perfek vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n rustige en vreedsame wegbreek ver van die gedruis van die stad.
Die ruim cabin beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Dit bied slaapplek aan 8 gaste. Twee van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die ander twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv, 'n etenstafel, 'n kaggel, 'n teleskoop en gemaklike rusbanke.
Die leefarea lei na 'n ruim balkon met ingeboude braaigeriewe, buitemeubels en 'n uitsig oor die dam. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Log Cabin Moonlight Meadows sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Robbie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Jaar gelys 4
Ligging
- Tonteldoosweg, Paardeplaats 125 Plaas Erfdeel 6, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Log Cabin Moonlight Meadows het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tonteldoosweg, Paardeplaats 125 Plaas Erfdeel 6, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom