Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Log Cabin Moonlight Meadows

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Log Cabin Moonlight Meadows
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chantal L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal L
Gesin met tieners

Kwaliteit familie tyd met 'n tikkie lux!

Ons het die log cabin baie geniet. Die "first impression" was fantasties en Simon, wat ons ontvang het, was baie vriendelik. Ons het met ons twee tieners en 'n oupa gereis, so die feit dat almal hulle eie kamer en en suite-badkamer gehad het, was ideaal. Die kamers is almal smaakvol mooi met goeie gehalte beddegoed, en die "block out"-gordyne was so welkom vir 'n middagslapie! Dit is altyd lekker om 'n luukse badkamer te hê! Die uitsig was asemrowend, en manlief het darem 'n paar vissies gevang! Laastens was die kombuis met die groot graniet-eiland so lekker vir die aandkuier naby die kaggel! Ons kon almal lekker saam kos maak. Ek sou voorstel gaste moet kaarte of bordspelletjies saamneem, want die huis is vreeslik gesellig vir kwaliteit familie tyd saam! (Ons het ons sin vergeet). Dit is lekker om te sien dat sommige gasheer nog "'n bietjie ekstra moeite doen"! Puik julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip W
Enkelreisiger

The best, will be back.

Very, very lekker, will see ous again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine O
Saam met vriende

Hidden gem in Dullstroom.

Tucked away just outside Dullstroom, this log cabin marries modern amenities with its rustic charm seamlessly. The cabin was impeccably clean and equipped with contemporary finishes, yet it maintained the authentic feel of a log cabin. It boasts both an indoor and outdoor braai alongside a cozy fireplace, perfect for chilly nights. The rooms were beautifully appointed, and stepping outside to a breathtaking sunset view was a highlight. For those seeking a serene retreat free from distractions, I wholeheartedly recommend this spot.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R3 900
R3 900 R3 315
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 900
R3 900 R3 315
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 900
R3 900 R3 315
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tonteldoosweg, Paardeplaats 125 Plaas Erfdeel 6, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3bca9d0a82d3b7063db8636e9ba8b8c32ce4e073e64a5f71e35368e684af0f5ac0b40dc090fdb33aba0c6583d5d3125ac71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 900 nouVanaf R3 315 per nag, vir 8 mense 3 5 1 5 Tonteldoos Road Paardeplaats 125 Farm Portion 6 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.415751496782 30.055395040454
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem