Lizbe Accommodation
Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 26 Mei 2024 tot 27 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilcocks-weg 85, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R450R360 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lizbe Accommodation is in die Noordelike Voorstede van Bloemfontein in Bayswater en bied gerieflike oornagverblyf 4 km vanaf die N1 en 550 m vanaf Bayswater Village.
Verblyf is beskikbaar in 'n eenslaapkamer-selfsorgwoonstel wat geskik is vir 4 gaste of 'n enkelwoonstel wat geskik is vir 2 gaste. Die enkelwoonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf en 'n yskassie.
Die selfsorgwoonstel het 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea bestaan uit die sitarea en die kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Verder is daar 'n etenstafel vir 4, 'n gemaklike bank, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in elke eenheid.
Lizbe Accommodation is 2 km vanaf Northridge Mall waar daar heerlike restaurante is. Dit is ook naby gholfbane, Loch Logan Waterfront en die Vrystaat-stadion.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elsabe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Wilcocks-weg 85, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Lizbe Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bayswater Naval Hill Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilcocks-weg 85, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom