Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ossies Kloof

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen rakende die toestand van die pad voor bespreking.
- Die huis bied slaapplek aan maksimum 6 volwassenes en 8 kinders. Dit is nie geskik vir 14 volwassenes nie.
- Gaste moet asb. hulle bankbesonderhede verskaf sodat die breekskadedeposito binne 1 week na die uitklokdatum terugbetaal kan word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 324, Lemoentuin, Malgas, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee582384f33e170b46b5b5cb1b9d6188bce4e8baef4c665f7cec26c3c9a8fc84246c8016d050db954bd045056b260468c7e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 14) Plot 324 Lemoentuin 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.322643 20.604569
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem