Harvest Moon Sanctuary Houseboat 2
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 396, Malagas, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Harvest Moon Sanctuary Houseboat 2 is 'n huisboot wat geskik is vir 4 in Malagas op die Breederivier. Dié huisboot is ideaal vir 'n visserman of diegene wat op die water wil ontspan.
Die huisboot is geskik vir 4 volwassenes en het 2 dubbelbeddens, 'n stort, toilet en 'n klein kombuis en eetarea. 'n Ekstra enkelbedmatras kan voorsien word vir 'n kind. Die kombuisie is met 'n oond, 2 kookplate en 'n yskas toegerus. Daar is 'n etenstafel vir 4.
Die huisboot het 'n groot dakdek wat ideaal is vir sonbad of voëlkyk, en 'n voorste hengelarea met 'n ketelbraai. Gaste sal ys en houtskool met aankoms ontvang asook 'n kaptein-handleiding.
Gaste benodig 'n geldige skipperlisensie om die huisboot te huur.
Slaapplek
’n Bespreking by Harvest Moon Sanctuary Houseboat 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 21
Jare op LekkeSlaap 4
Ligging
- Erf 396, Malagas, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 396, Malagas, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom