Little Rock Resort
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Jul 2022 tot 31 Aug 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 46 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leliehoeklaan 1, Ladybrand, 9745, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R825R660 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Little Rock Resort is in Ladybrand geleë aan die voet van die Platbergreeks. Die oord bied gaste die ideale vakansieverblyf en -geriewe.
Die verblyf beskik oor verskeie selfsorg-chalets met slaapplek vir 2 tot 6 gaste, waarvan elkeen tussen die bome en rotse geleë is. Al die chalets is ten volle toegerus en het hul eie braaigeriewe.
Geriewe vir gaste sluit 'n groot swembad met duikplanke, 'n swembad vir kinders, 'n speelparkie, staproetes en voëlkyk in. Daar is 'n restaurant op die perseel wat middagete en aandete bedien. Die restaurant is 12:00 tot 21:00 oop, maar Sondae en Maandae toe.
Ladybrand is op die Maluti Roete geleë en is net 20 minute vanaf Lesotho. Kom skop jou skoene uit, ontspan en geniet die rustige omgewing.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete
- Middagete
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Opsomming van Resensie
Ligging
- Leliehoeklaan 1, Ladybrand, 9745, Vrystaat
- Gaste dink Little Rock Resort het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Ladybrand Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 46 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leliehoeklaan 1, Ladybrand, 9745, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom