Little Miracle
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 31 Jan 2024 tot 30 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Merwe-straat 16, Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R750R675 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Little Miracle is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in Hospitaalheuwel op die eienaar se perseel in Beaufort-Wes. Dit bied 'n privaat en knus opsie aan sake- en ontspanningsreisigers wat oornagverblyf benodig.
Die woonstel het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, elektriese braaipan, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek agter 'n hek en 'n braai-area met buitesitplek geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Little Miracle sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Charlene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 21
Maande gelys 11
Ligging
- Van Der Merwe-straat 16, Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Little Miracle het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Merwe-straat 16, Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom