Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Miracle

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charlene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 21

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Little Miracle
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lize R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons nodig gehad het.

Vriendelike ontvangs! Baie lekker en netjies gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Les T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Les T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, secure and friendly service.

Clean and well-decorated unit. Readiness for load shedding in place! Good stopover when traveling to the Western Cape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein maar lieflik.

Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Miracle se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om jul by Little Miracle te akkomodeer. Ons hoop om jul weer te sien. Julle is hartsmense.

Little Miracle
Erna K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer daar oornag op 'n volgende reis.

Goeie oornagverblyf, smaakvol en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer by Little Miracle gaan kuier.

Vriendelik ontvang deur die gasheer. Baie gasvry en het 'n heerlike nagrus en stilte geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Miracle se terugvoer

Was 'n plesier om jul by Little Miracle te akkommodeer. Hoop om jul weer te sien.

Little Miracle
Louise S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvrou, skoon en netjies. Ja.

Ons was baie ingenome met Little Miracle, stil en rustig, skoon en netjies. Hulle het goed voorsiening gemaak vir beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Miracle se terugvoer

Baie dankie

Little Miracle
Charne R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charne R
Enkelreisiger

Sal die op oorslaap aanbeveel.

Baie tevrede met die plek en baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Miracle se terugvoer

Baie dankie Charnè, waardeer.

Little Miracle
Stuart W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stuart W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant basic accommodation.

Minor problems with hot water - none in hand basin. I would have liked bedside lights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Miracle se terugvoer

Same as in shower you must open the hot water quickly so that the burners of gas geazer can go on and their is a nightlight option on the remote of the bedroom light

Little Miracle
Gerhard Johann S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Badkamer en stort baie beknop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mervyn K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mervyn K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good.

Need to change the toilet seat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Miracle se terugvoer

Baie dankie ja ons is bewus sal so gou moontlik werk maak daarvan

Little Miracle
Jannie F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie F
Besigheidsreis

Heerlik gebly.

Baie netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm verwelkoming en baie gasvryheid.

Vandat my ouers daar aangekom het moeg na 'n lang dag tot hulle vertrek die volgende dag was hulle net goed behandel. Niks was te veel moeite vir die gasvrou nie. Sy het uit haar pad gegaan om my ouers welkom te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Miracle se terugvoer

Baie dankie waardeer. Dit was so lekker om jou ouers hier by Little Miracle te ontvang hul is dierbare mensies.

Little Miracle
Cornelia Aletta S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia Aletta S
Gesin met tieners

Uitstekend en gasvry.

Baie rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Miracle se terugvoer

Baie dankie en dankie dat jy Little Miracle gekies het was lekker om jul hier te hè

Little Miracle
Riaan N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap.

Netjies en baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Miracle se terugvoer

Baie dankie Riaan waardeer hoop om jul weer in die toekoms te sien

Little Miracle
Lorraine D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Ons het baie lekker oornag by Little Miracle. Die eenheid is netjies, veilig en ideaal vir oornag. Dankie ook aan Charlene wat ons hartlik ontvang het. Ons kan gerus Little Miracle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Miracle se terugvoer

Baie dankie ek is bly jule het jul verblyf by Little Miracle geniet hoop om jul weer in die toekoms te sien

Little Miracle
Doug S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doug S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was excellent, will definitely stay there again.

It was easy to get to, quite and pracefull.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Miracle se terugvoer

Baie dankie hoop om jul weer te ontvang by Little Miracle

Little Miracle
Kobus T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde.

Aangename verblyf. Gerieflik en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Miracle se terugvoer

Baie baie dankie dit was lekker om jul by Little Miracle te akkomodeer julle is hartsmense

Little Miracle
Adriaan L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, bied alles wat nodig is. Sal beslis weer gebruikmaak.

Gemaklike oornagverblyf met 'n baie gasvrye en tegemoetkomende eienaar. Sal beslis weer gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Miracle se terugvoer

Baie dankie

Little Miracle
Eden W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eden W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Ons het so welkom gevoel al het ons net bespreek vir een aand, maar Charlene was super op dit en ek het haar WhatsAppies waardeer om ons op hoogte te hou van beurt krag en ons 'n veilige reis toe te wens. Baie oulike en netjiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Miracle se terugvoer

Baie dankie dit was so lekker om jul hier by Little Miracle te akkommodeer, jul is pragtige mense.

Little Miracle
Martha V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste!

Uitstekende en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Little Miracle se terugvoer

Baie dankie ons nog nuut maar ons sal ons beste lewer baie dankie vir mooi resensie waardeur lekker dag Charlene

Little Miracle
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe-straat 16, Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd876e4e5c3f62ef186f9c1c973dc553ba6c55dda6058d637ed82b4d01198cba52125bea905f9707c2280e5d1bc2c62888e11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 16 Van Der Merwe Street Hospital Hill 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.350017773853 22.599128523015
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem