Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Horse Heaven

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 8, Reddersburg, 9903, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Little Horse Heaven bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Reddersburg in die Vrystaat. Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat die area wil verken.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. 'n Wasmasjien is ook in die waskamer beskikbaar. Gratis WiFi word voorsien.

Daar is ook 'n kuierarea met 'n slaapbank vir kinders, 'n kroeg en 'n ingeboude braai. Nog braaigeriewe buite en veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Little Horse Heaven sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Van Riebeeck-straat 8, Reddersburg, 9903, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Reddersburg Vrystaat
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 8, Reddersburg, 9903, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cb563c5bfe1e0f889601e7676cb211c2b33b44126ed1817def19359fa8d3ff35095139a507ec1bc513acef0e5af3bdea169?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 8 Van Riebeeck Street Reddersburg 9903 Vrystaat 021 201 8901 07:00-19:00 10:00 -29.64870670134 26.177814080675
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem