Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lions Head Atlantic Retreat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Princess-weg 10, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lions Head Atlantic Retreat is ‘n selfsorghuis in die luukse buurt, Fresnaye, in Kaapstad. Hierdie vakansiehuis is die ideale basis vanwaar die omliggende besienswaardighede in en om die Atlantiese Kuslyn verken kan word.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers en ‘n gastetoilet. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk ‘n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het ‘n dubbelbed. Elke badkamer het ‘n bad, ‘n wasbak en ‘n toilet.

Die moderne kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die oopplan-leefarea het stapeldeure wat na die sonnige vermaakarea lei, en spog met ‘n eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis het ook 'n dek op die dak met 'n uitsig op Leeukop en die oor die see. Veilige parkeerplek is vir 1 of 2 voertuie beskikbaar. Die instansie is 3,5 km vanaf Clifton en Kampsbaai se strand, 5,5 km vanaf die V&A Waterfront, en 24,6 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Lions Head Atlantic Retreat sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 72

Jaar gelys 8

Ligging

  • Princess-weg 10, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Princess-weg 10, Fresnaye, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA164354f49eff4cc7fb9a5a4484ffe6fb4e554991e81298dbf2495f801a67710dfa3a0f3e0cc7d55a6f0b2824e3d9a572097e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag (plek vir 6) 10 Princess Road Fresnaye 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.9253306 18.3841052
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem