Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linglela Lodge

Standard Queen Units
Vanaf
Vanaf R855
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 4 eenhede beskikbaar en elk bied slaapplek aan 2 gaste. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met Openview, yskassie en 'n koffie- en teeskinkbord in. 'n Draagbare braai is op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond en 'n ketel insluit.

Huisreëls

Geen besoekers word toegelaat nie.
Rook is binnehuis verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg Chalets
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 5 eenhede beskikbaar en elk bied slaapplek aan 2 gaste. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Dié eenhede het 'n kombuisie wat met 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, koffie- en teeskinkbord en 'n etenstafel met sitplek vir 2 toegerus is. Ander geriewe in die kamer sluit 'n plafonwaaier en 'n TV met Openview in. Elke chalet lei na 'n stoep met 'n piekniekbank.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen besoekers word toegelaat nie.
Rook is binnehuis verbode.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R855
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Af van die N3, Klipplaatsdrift Plaas, Plot 19, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90281ee2e5fa33a7a24becd1b245f6d7a0772677aee794d64df7febc14f1654b648cd911d16bb184759abc56d43dc4ee9d51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R855 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Off the N3 Klipplaatsdrift Farm Plot 19 3310 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.015161 29.823743
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem