Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Liezel's Place

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 22 resensies vir Liezel's Place
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Stanley P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Jan and Tersia, were very accommodating. The house is comfortable, in a quiet area, and central to everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liezel's Place se terugvoer

Dear Stanley,
I am glad that you enjoyed your stay.
Kind regards,
Liezel

Liezel's Place
Bronwyn H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn H
Gesin met tieners

Lovely stay place was perfect.

Perfect location and nice and clean, it was ideal for what we needed for a shortish stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liezel's Place se terugvoer

Dear Bronwyn,
Your positive review is appreciated. I am glad you enjoyed your stay.
Kind regards, Liezel

Liezel's Place
Erika L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlik ontvang.

Huis beskik oor alles wat jy mag nodig kry in die kombuis. Inverter 'n bonus indien daar 'n kragonderbreking is om steeds TV te kan kyk. Load shedding liggies ook voorsien. 'n Plesier om so goed toegeruste plek te huur. Dankie dat ons daar kon gaan ontspan. Rustige omgewing en sal graag weer daar besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liezel's Place se terugvoer

Liewe Erika
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is bly julle het lekker gebly.
Groete, Liezel

Liezel's Place
Lesley H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, well equipped and spacious.

This is a lovely place where you feel like you live there as opposed to just a place where you sleep. It has good garden space for the dogs which is always a bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liezel's Place se terugvoer

Dear Lesley,
Thank you for your kind review. I am glad that you enjoyed your stay with your doggies.
Kind regards, Liezel

Liezel's Place
Tanishka Du Plessis D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanishka Du Plessis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended. Comfortable and quiet.

We frequently visit Cape St Francis, and Liezel's Place was one of the best stays that we have had! Such good value for money. Quiet street. Spacious accommodation. All the facilities that you need are available. Friendly hosts. A big bonus is that it is pet-friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liezel's Place se terugvoer

Dear Tanishka. Thank you so much for your positive review. I am glad that you enjoyed your stay.
Kind regards, Liezel

Liezel's Place
Riaan J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Riaan J
Gesin met tieners

Good value for money and nice place.

Good location. Nice house. Very neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liezel's Place se terugvoer

Ek is bly julle het lekker gebly. Groete, Liezel.

Liezel's Place
Ryan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Baie lekker gebly saam ons diere kinders. Was hartlik ontvang en plek is perfek vir wegbreek. Ons sal vir seker die plek aanbeveel en ook graag weer gaan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liezel's Place se terugvoer

Hallo Ryan. Baie dankie vir jou goeie review. Ek is bly dat julle dit geniet het.

Liezel's Place
Tracy V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V
Gesin met tieners

Perfect set up for our needs, large open plan lounge kitchen, comfy beds and spacious outdoor area.

Kitchen well equipped, home from home. Great hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liezel's Place se terugvoer

I am glad that you enjoyed your stay.

Liezel's Place
Wessel V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Dankie aan Jan en sy vrou vir vriendelikheid en hulp. Ons het lekker gekuier en kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liezel's Place se terugvoer

Hallo Wessel
Ek is bly dat julle lekker gebly het en vriendelik ontvang was deur my ouers.
Groete
Liezel

Liezel's Place
Vaughn H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vaughn H
Saam met vriende

Great stay, lovely braai area, enclosed and spacious.

The place was easy to find, and close to beaches. Quiet area, very accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liezel's Place se terugvoer

Dear Vaughn,
Your positive review is appreciated.
Kind regards,
Liezel

Liezel's Place
Garrett B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garrett B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money. Very pleasant.

I recommend it to anyone who is traveling down and wants a nice comfortable, clean place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liezel's Place se terugvoer

Dear Garrett
Thank you for your positive review. I am glad that you enjoyed your stay.
Kind Regards
Liezel

Liezel's Place
Melanie F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was in 'n rustige buurt geleë, maar moes ongelukkig ver ry na middedorp en hawe-gedeelte waar die meeste restaurante en winkels is.

Cape St Francis het ek as 3 "dorpe" ervaar. Was vir ons aanvanklik baie deurmekaar dorp, kon nie aanwysings na hawe en ander plekke duidelik sien nie. Maar volgende dag was dit vir ons meer duidelik na ons aanwysings gevra en gegoogle het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gail B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gail B
Besigheidsreis

Netjies, skoon, basies.

Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Alles netjies en privaat. Vinnige kommunikasie. Noodsaaklik om te let daarop dat jy eie seep en handdoek moet saamneem. Gelukkig het gasvrou verskaf toe hulle bewus geword het dat ons nie saamgebring het. Motorhuis is nie beskikbaar vir gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liezel's Place se terugvoer

Hallo Gail
Dankie vir jou terugvoer. Ek is bly dat jou man en sy kollega vriendelik ontvang was deur die gasheer en vrou, my ouers.
Aan die onderkant van my kwotasie onder "Taxes en Extras" word aangedui dat gaste hulle eie handdoeke moet saamvat, maar ek sal seker maak dat ek dit in die vervolg ook duidelik maak in my kommunikasie aan die gaste.
Daar is plek vir een motor in die motorhuis, maar omdat die alarm van die motorhuis net deur die gasheer aan en afgeskakel kan word, verkies gaste om nie hulle motor in die motorhuis te parkeer nie.
Vriendelike groete
Liezel

Liezel's Place
Koba K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koba K
Besigheidsreis

Bou voort op goeie werk.

Gaspaar was baie uitreikend tydens loadshedding, ens. Waardeer dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liezel's Place se terugvoer

Hallo Koba
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Groete
Liezel

Liezel's Place
Alexander R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alexander R
Enkelreisiger

Nice clean and peaceful (no other people).

Very nice place, lots of facilities to cook and relax.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liezel's Place se terugvoer

Hi Alex,

Thank you so much for your positive feedback.

Kind regards
Liezel

Liezel's Place
Brenda W - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda W
Gesin met klein kinders

Liezel's Place is great spot in good location with everything we needed.

We had good stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Liezel's Place is 'n uitstekende plek met 'n goeie ligging met alles wat ons nodig gehad het.

Ons het lekker gebly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liezel's Place se terugvoer

Dear Brenda,
I am glad you enjoyed the stay. Thank you for your positive review.

Kind regards
Liezel

Liezel's Place
Margaret V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful homely atmosphere.

Beautiful home, ideal for a break situated in one of the gems of the Eastern Cape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liezel's Place se terugvoer

Dear Margaret,

I am glad that you enjoyed your stay.

Kind regards
Liezel

Liezel's Place
Peter S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

A pleasant stay; a longish walk to the beach.

Pleasant, airy and very clean; well appointed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangename verblyf, lang stappie tot by die strand.

Aangenaam, lugtig en baie skoon, goed toegerus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liezel's Place se terugvoer

Dear Peter,
Thank you for your positive review. I am glad your enjoyed your stay.
Kind regards, Liezel.

Liezel's Place
Dr Deidre J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dr Deidre J
Gesin met klein kinders

Ongelukkig is een van ons familielede erg allergies.

Daar was hondehare op die beddens en die banke in die sitkamer - ons moes die hele plek self skoonmaak. Daar was ook nie DStv of WiFi beskikbaar nie. Die stoep se vloer was uiters vuil en die kinders het met swart voetjies rondgeloop as hulle daar was. Met die uitboek, was daar 'n gevoel dat ons die hele huis moet skoonmaak, terwyl ons dit moes doen toe ons daar aangekom het. Dit ligging was nie te sleg nie. Moes ry na strande en rotse, en winkels. 'n Voorstel is om iemand te kry om die plek behoorlik skoon te maak voor okkupasie en na okkupasie en nie honde toe te laat in die huis voor okkupasie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liezel's Place se terugvoer

Beste Deidre
Die huis was skoongemaak voor okkupasie. Die huis is troeteldiervriendelik, en ek vra dus om verskoning indien daar 'n paar honderhare gemis was met die skoonmaak van die huis.
Die beddegoed was silwerskoon en word apart gestoor voordat dit oorgetrek word net voor okkupasie. Daar was ook 'n ekstra stel skoon lakens vir elke bed aangesien julle vir 12 dae daar gebly het.
Soos jy weet, woon my ouers in 'n aparte woonstel op dieselfde erf en hulle is die opsigters van die eiendom. Dit is nogal jammer dat jy nie sommer daar aan hulle genoem het dat jy ongelukkig is nie.
In verband met die stoep - die grond by Cape St Francis is swart grond en ongelukkig kan die stoep nou gevee word, maar as die wind waai kan dit oor 'n rukkie weer stowwerig wees. Julle was vir 12 dae daar en die stoep sou dus stowwerig geraak het van die swart grond.
Op my webtuiste word aangedui dat daar nie DStv en Wi-Fi is nie en dat gaste hulle eie DStv dekodeerder moet saam neem. Ek het ook spesifiek genoem van die DStv dekodeerder toe ek die kwotasie verskaf het.
Jammer vir enige ongerief veroorsaak, maar soos ek gese het, kon julle dit aan my ouers genoem het dat julle ongelukkig was.
Groete, Liezel.

Liezel's Place
Carien K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skitterend!

Dankie Liezel. Ons het heerlik gebly. Jou ouers het ons baie welkom laat voel. Dankie dat ons ook die ou brakkies mag saamgebring het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liezel's Place se terugvoer

Carien, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet.
Groete,
Liezel

Liezel's Place
Jacquie S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquie S
Gesin met tieners

Clean, affordable and will be back.

Very pleasant stay, will return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Liezel's Place se terugvoer

Thank you for your positive feedback Jacquie.
Kind regards
Liezel

Liezel's Place
Johann M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M
Gesin met tieners

Veilig en rustig.

Sal beslis weer van Liezels Place gebruik maak en ook aan vriende aanbeveel. Dalk DSTV bysit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 76, Cape St Francis, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefcdcfc7639d7aa8d495526d673c349169247fb9c2cda6dfc29d560ac2e2045d9f86d9bb70ac8e6c8fdab9bf90b6f9f05a06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 76 Da Gama Way Cape St Francis 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.197501 24.833485
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem