Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard Crest

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Marscha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Leopard Crest
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Charlotte J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte J
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Leopard Crest was netjies en skoon. Alles wat nodig is. Die kinders het die diere met die hand gevoer (kudus, vlakvarke, rooibokke, bosbokke, duikertjie en baie tarentale, die kameelperde het ook verby gekom. Die nagapies was so oulik. Dit was heerlik. Ek sal definitief weer in die toekoms hier bespreek vir 'n langer tydperk. Dit was so rustig. Ons het lekker ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ania K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ania K

Lovely stay - recommend.

Rooms and area were large, minimalistic, and beautifully decorated. Everything worked well. The facilities were very well set up and stocked. The place is designed for tall people; at 1.56m, I struggled with the height of all the counters. The pool is small but sufficient for a splash pool. There is a lovely fire pit area where the braai is under the stars. In the event of bad weather, you cannot braai. Lights are supplied in the event of load shedding. It is close to the gate, and there is seamless collection and delivery of keys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary L
Saam met vriende

Very enjoyable and relaxing.

We really enjoyed our stay and the interaction with the wildlife. The accommodation was clean, comfortable and well suited for either 4 adults or even 6 adults. I would recommend Leopard Crest as a place to stay and enjoy the bush. The splash pool was a huge bonus during the hot weather.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette J

Netjiese opset - lekker verblyf!

Akkommodasie is skoon en modern soos wat ons daarvan hou. Die huis is toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike wegbreek. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wietsche R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wietsche R
Gesin met tieners

Perfekte wegbreek van die malle gejaag van die stad, vir natuur liefhebbers.

Ons het ons tydjie by Leopard Crest baie geniet. Alles wat nodig is, is daar! Die huis is lekker naby aan die Kruger Wildtuin en die wild wat om die huis kom kuier was 'n spesiale bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzanne D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne D
Gesin met klein kinders

Baie mooi en besonders.

Ja baie, net kyk na die lyne wat gewas moet word. Dit is vol kolle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Leopard Crest se terugvoer

Baie dankie vir jou bespreking by Leopard Crest, Elzanne. Ek neem die aangeleentheid op met ons droogskoonmaker. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Groete, Leopard Crest.

Leopard Crest
Irma B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma B
Saam met vriende

Plek is baie mooi ingerig, met alles wat jy nodig het in die kombuis.

Baie geniet, die diere kom tot op die stoep. Plek is baie prakties met goeie gehalte meubels en kombuistoerusting. Eienaar het onmiddellik die probleem wat ons gehad het opgelos. Sal vir seker weer gaan, ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surina S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina S
Saam met vriende

Fantasties.

Ons het ons kuier ongelooflik baie geniet, dis die mooiste plek en so ruim. Ons sal definitief dit aanbeveel (kort net 'n skottelgoedwasser), maar verder die moeite werd en Marscha is so baie behulpsaam. Baie dankie aan Marscha.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully decorated house with everything you need.

The house is beautifully decorated with all the amenities one would need to make your stay comfortable. Animals frequently visited and the bushbabies are adorable. There is a notice specifying what to feed them that was very helpful. I cannot say anything negative about Leopard Crest. You get exactly what is promised. Can recommend staying there without hesitation!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne B

Neat and comfortable stay!

Wow, so many animals! Huge family of kudu, zebra, warthog, even a wildebeest! Accommodation is lovely! Enjoyed the outdoor shower in the afternoon sun. Has everything you need, except a dishwasher. Really enjoyed our stay here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarah H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah H

Wonderful stay at a lovely house in nature.

We thoroughly enjoyed our stay at Leopard Crest. There were 4 of us and it was perfect for us. The animals are very close which we loved but could be uncomfortable for some people who don't want the Kudu, Warthogs and Zebra right next to them. It was magical for us. If you are an animal lover then this is the place for you. The beds are comfortable and both bathrooms have lovely bathtubs. Just a note that the primary bedroom has an en suite bathroom but there is no door. The internal doors are frosted glass, which is fine but something to note if you are sensitive to light etc. when sleeping. We felt safe and had everything we needed. If you are looking for a closeup experience with animals then this place is fantastic but you must keep all the doors closed as they are not afraid to come inside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leandi M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leandi M

Great location with lots of animal activity.

House is very well-equipped and in a great location within Marloth Park. We had many animals visiting the house. The space is great but there is some TLC required in terms of maintenance to the unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen N
Gesin met klein kinders

Stunning house and a very comfortable stay.

Stunning house and a very comfortable stay, lots of game visit the house and all is well maintained in the house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederik D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik D
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly.

Groot, goed toegeruste huis met baie diere wat gereeld kom besoek het. Sal graag weer wil gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa J
Saam met vriende

Beautiful.

Alles in die huis is 100%, geriewe, alles. Ek sou egter net voorstel dat die oopmaakdeure en venster 'n tipe van net voor kry sodat dit oopgemaak kan word, veral tydens kragonderbrekings. Asook is ons nie mense wat die heeltyd die lugreëling wil gebruik nie, maar omdat die hoofslaapkamer bv. geen ventser het wat kan oopmaak met 'n net voor nie of by die deur nie, moet die lugreëling gebruik word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne P
Gesin met klein kinders

Baie rustig in moderene huis met bosveld look.

Baie lekker. Sal net skolttelgoedwasser aanbeveel vir so luukse wegbreek en dan ook 'n vuilgoedhok sodat kliënte nie die vuilgoed met 'n kar moet wegry nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Berghaanstraat 3193, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cfaaff0e7a9c9bcbdf39336331fbb920e59f6dba45e508c7a27084759668977c1ec05b166ebe8d387c85d32fda69ef46f0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 3193 Berghaan Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.33777 31.80423
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem