Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lembah Kali - Riverside Estate

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle bespreek, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander.
Rook is verbode in die eenheid.
Gaste moet asb. geraas beperk en die bure en reservaat respekteer.
'n Pendeldiens van Lanseria Internasionale Lughawe af kan gereël word met die plaaslike pendeldiens-maatskappy.
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Klein funksies vir tot 30 mense word toegelaat, slegs indien dit vooraf gereël word.
Dagbesoekers moet 'n ekstra bedrag per persoon, tot 30 mense, betaal.
Geen klankstelsels word toegelaat nie, behalwe 'n Bluetooth-luidspreker bedags in die vermaakarea. Weens die klankbeperkings in die natuurreservaat kan dié luidpsreker tussen 10:00 en 21:00 gebruik word.
Kinders moet ten alle tye onder toesig wees by die dam.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R8 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R8 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R8 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Riverside Estate 13 497JQ, Oori Game Reserve, Centurion plattelands, 0001, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdb99130d3e4be1f56b4f1e71ca22adf7bf71f29d7e260352308cdb2b3c66ff8ec63e49d670109916e5f2f3ca08dd9d64fde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 13 Riverside Estate 497JQ Oori Game Reserve 0001 Gauteng 021 201 8901 11:00-17:00 11:00 -25.887556229923 27.901210457318
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem