Lekkerkry Lodge
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R56, Beeste Kuil Plaas 30, Deel 9, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R730 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lekkerkry Lodge bied gerieflike verblyf op 'n werkende skaap- en beesplaas sowat 50 km buite Middelburg in die Karoo. Dit is ideaal vir diegene wat vir 'n paar nagte uit die besige stad wil ontsnap om die rustigheid van die Karoo te geniet.
Verblyf word gebied in 3 gestruktureerde tente, waarvan 2 slaapplek aan 2 gaste bied, en 'n gesinstent wat met slaapplek vir 5 gaste. Elke tent het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke tent het ook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis, sitarea, eetarea en onderdakbraai-area met 'n pragtige uitsig oor die ikoniese landmerke; koffiebus en teebus. Gaste kan pragtige voetslaan- en bergfietsrygeleenthede geniet, asook voëlkyk. Die plaas het ook 2 staanplekke vir boskampeerders, waarvoor 'n 4x4-voertuig benodig word.
Hierdie verblyf het gratis WiFi, sonkrag en gasgeisers en word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Voertuie met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- R56, Beeste Kuil Plaas 30, Deel 9, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R56, Beeste Kuil Plaas 30, Deel 9, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom