Lekkerdoeks
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jeanine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Nichola A - Feb 2024
Algehele gradering
Enjoyed my week long stay.
Liz B - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable and very private, I needed that.
Lindie M - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Lekkerdoeks se terugvoer
Lindie, baie dankie. Julle is enige tyd welkom hier.
Gerrit P - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, stil, lekker, ontspan.
Seef C - Des 2023
Algehele gradering
Het lekker gedux in 'n wonderlike omgewing en beste gasvryheid.
Susan J - Des 2023
Algehele gradering
Definitely "a home away from home".
Johann S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Jeanette H - Jul 2023
Algehele gradering
'n Klein paradys!
Lekkerdoeks se terugvoer
Baie dankie Jeanette. Was so lekker om jou hier te kon hê.
Carol H - Mei 2023
Algehele gradering
We enjoyed it and felt very welcome.
Leoni S - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Lieflike, skoon plekkie.
Lekkerdoeks se terugvoer
Was so lekker om julle te kon huisves. Hoop ek sien julle weer spoedig.
Lianca C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Helen A - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasies!
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Jacoline M - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig.
Nico V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Dit was baie rustig en Jeanine was baie vriendelik en behulpsaam.
Hans L - Sep 2022
Algehele gradering
We enjoyed staying in George.
Lekkerdoeks se terugvoer
Hoop om julle gou weer te sien.
Najma A - Jun 2022
Algehele gradering
Fabulous.
Candice P - Apr 2022
Algehele gradering
Peaceful and comfortable.
Lekkerdoeks se terugvoer
Wat 'n voorreg om sulke wonderlike mense te kon huisves. Altyd 'n voorreg.
Andre J - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gedoeks.
Lekkerdoeks se terugvoer
Dit is altyd lekker om te hoor my gaste is so tevrede. Kom asb weer.
Brent L - Apr 2022
Algehele gradering
Very enjoyable.
Pieter W - Apr 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf en 'n gulde ontvangs. Lekker gebly by Lekkerdoeks.
Lekkerdoeks se terugvoer
Baie dankie Pieter, kom gou weer.
Dominique T - Apr 2022
Algehele gradering
Complete relaxation.
Lekkerdoeks se terugvoer
Was so lekker om jou te ontmoet. Kom gerus weer
Andre D - Mrt 2022
Algehele gradering
Very hospitable, beautiful garden and very pleasant staff. Would go back again anytime.
Lekkerdoeks se terugvoer
Altyd lekker om te weet my gaste voel welkom en veilig.
Elzabe V - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik geslaap en rustig. Baie sentraal.
Lekkerdoeks se terugvoer
Ag dit was so ń voorreg om jou by ons te kon huisves....
Chanique P - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Lekkerdoeks se terugvoer
Dankie Chanique, was lekker om julle hier te kon hê.
Andrewlene M - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was awesome.
Lekkerdoeks se terugvoer
Kom gerus weer.
Jaco V - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker huislike atmosfeer.
Lekkerdoeks se terugvoer
Baie dankie Jaci, sien uit om julle weer te sien. Was my voorreg om julle hostess te kon wees.
Viaan J - Jun 2021
Algehele gradering
Simply the best
Lekkerdoeks se terugvoer
Dit was my voorreg om sulke dierbare mense te huisves. Baie dankie vir jul ondersteuning. Kom kuier gerus weer.
Nadine H - Mei 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Natalie M - Apr 2021
Algehele gradering
I enjoyed it very much.
Lekkerdoeks se terugvoer
Natalie was 'n uitmuntende gas. Sy sal altyd welkom wees.
Levona E - Apr 2021
Algehele gradering
Very relaxed and welcoming.
Ria N - Apr 2021
Algehele gradering
Baie gasvrye en warm ontvangs.
Anneké T - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Etienne S - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Esmeralda P - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekend, asemrowend, pragtig en rustig.
Lekkerdoeks se terugvoer
Dit is so lekker om te hoor, my gaste is vir my belangrik. Hoop om julle gou weer te sien.
Gerald F - Feb 2021
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike vakansie-ervaring gehad op 'n plaas, 'n klipgooi van die see af. Sal weer gaan en ons kan dit sterk aanbeveel.
Lekkerdoeks se terugvoer
Dit is altyd lekker om mense te ontmoet en hulle tuis te laat voel. Julle maak dit so maklik om lief te word vir mense soos familie. Dis ń groot voorreg!
Johan K - Jan 2021
Algehele gradering
Eie tuiste!
Hennie H - Des 2020
Algehele gradering
Ons het lekker gebly!
Lekkerdoeks se terugvoer
Dankie Hennie, sal rooster vervang. Was heerlik om julle te ontmoet en te huisves.
Val S - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelikste dame ooit, gaan uit haar pad uit vir jou.
Lekkerdoeks se terugvoer
Dankie Valerie, ons sal plan maak met ń rooster. Bly julle het dit geniet.
Carmen L - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustige, netjiese verblyf.
Lekkerdoeks se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Altyd lekker om mense te ontmoet en seker te wees hulle voel welkom.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Willowweg 2, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom