Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerdoeks

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowweg 2, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lekkerdoeks bied 3 verblyfopsies op die eienaars se perseel in George. George is aan die voet van die Outeniekwaberge geleë en is die ideale basis vanwaar gaste die Tuinroete kan verken.

Lekkerdoeks is 'n eenslaapkamer-eenheid met kombuis en slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed.

Air@Willow is 'n kamer in die huis met 'n privaat ingang en 'n oopplan-sitarea en -kombuisie. Daar is 'n dubbelbed en 'n bedjie vir 'n baba. Gaste van hierdie kamer maak van 'n privaat en aparte badkamer gebruik. Daar is 'n bank met 2 sitplekke wat kan dien as 'n bed vir 'n kind. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n ontbythoekie, mikrogolf, yskassie en eetgerei.

Love@Home het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie eenheid het 'n privaat ingang en 'n en-suite badkamer.

Doendinge in die area sluit is die pragtige Outeniekwaberge, wandelpaadjies, bergfietsroetes en hengelgeleenthede in. Die wêreldbekende Fancourt Gholfbaan is 2 km weg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 40 resensies vir Lekkerdoeks
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Willowweg 2, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekkerdoeks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowweg 2, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16c0c35cc540345dda21f4581b43586ed21a6d016c51ecbae47e0e67d29ab3486ea05ca4c7e309a979e6e0efc8850cda3191?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 2 Willow Road Heather Park 2630 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.957859414965 22.424364833355