Lekke by die See
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marcastraat 21, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 150R920 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Lekke by die See is in 'n selfsorg-houthuis in Danabaai met slaapplek vir 6 gaste. Die eienaars bly op die boonste verdieping.
Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Twee van die slaapkamers het elk n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed.
Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en maaltye kan rondom die eetkamertafel geniet word. Die sitkamer het 'n TV en Wi-Fi is beskikbaar.
Die leefarea bied toegang tot 'n gemeubileerde patio en gaste het 'n aparte, beskutte braai-area. Parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere is welkom indien vooraf reëlings getref is.
Lekke by die See is 2 km vanaf 1ste Strand in Danabaai en 10 km vanaf Mosselbaai en Hartenbos. Danabaai het verskeie stap- en voetslaanroetes en besoekers kan verskeie diere- en voëllewe sien, asook verskeie fynbos.
Slaapplek
’n Bespreking by Lekke by die See sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Marcastraat 21, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Lekke by die See het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marcastraat 21, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom