Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekke by die See

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Aug 2024.

Prys sluit in
Tariewe is vir selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Troeteldiere is welkom indien vooraf reëlings getref is.
Let asb. daarop dat dele van die eenheid via trappe bereik word en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Die eienaars bly op die boonste verdieping.
Geen partytjies word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 150
R1 150 R805
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
R1 150 R805
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
R1 150 R805
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marcastraat 21, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeQozvF1jfO05aF9CyYU6vTjBjdrQqQEL4BgkQvCOJFJxmY7XN7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R805 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 21 Macra Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1949929 22.038726
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem