Lekke by die See
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Jare op LekkeSlaap 5
Opsomming van Resensie
Jacques V - Apr 2024
Algehele gradering
Gevoel soos lekker by die see. Als wat jy nodig het om jou te geniet.
Iris J - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik.
Pierre K - Jan 2024
Algehele gradering
Was heerlik en tannie Amanda en oom Naas is tops.
Fred V - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier.
Allan C - Sep 2023
Algehele gradering
Great accommodation. Despite the weather, we had a really good time.
Lees meerIlana B - Sep 2023
Algehele gradering
Definitief dit werd!
Roweena A - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome.
Lekke by die See se terugvoer
Baie baie dankie vir julle wat baie baie awesome mense is. Julle is altyd welkom by ons plekkie.
Ronald D - Apr 2022
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Lekke by die See se terugvoer
Baie dankie julle is lekker gaste.
Jean-pierre M - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker daar.
Lekke by die See se terugvoer
Baie baie dankie en jul is 'n awesome groepie gewees. Sal jul altyd aanbeveel.
Bianca B - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik, gemaklik en baie rustig.
Jason L - Aug 2021
Algehele gradering
Asemrowend
Ilse B - Apr 2021
Algehele gradering
Ongelooflike lekker plekkie met alles wat mens nodig het! Vriendelike diens en mense. Sal hierdie plekkie definitief aanbeveel!
Gillian D - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was asemrowend en verskriklik lekker.
Brian D - Nov 2020
Algehele gradering
Die kuier was baie aangenaam en ek sal weer daar wil bly.
Deidre F - Okt 2020
Algehele gradering
Warm eienaars en baie gemaklike plekkie.
Santa R - Jan 2020
Algehele gradering
Everything we needed.
Karin S - Jul 2019
Algehele gradering
Gemaklik.
Newjean L - Jun 2019
Algehele gradering
Awesome.
Lekke by die See se terugvoer
Baie dankie kan nie wag vir jul volgende kuier nie. Jul was 'n fantastiese groep gewees. Ek is opreg dankbaar om jul te kon huisves.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marcastraat 21, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom