Lavender Lane
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robbergweg 31, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lavender Lane is 'n selfsorgwoonstel in Plettenbergbaai. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek of 'n sakereis. Die eenheid is naby die strand, restaurante en 'n winkelsentrum.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer en kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n bankie, 'n TV en 'n stoep met 'n klein tafeltjie en sitplek vir 4 gaste. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie met 'n vrieshokkie, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Die buite-area het 'n braai-area en 'n klein tafeltjie en sitplek vir 4 gaste. Gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Lavender Lane sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andrew Smith Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 5
Ligging
- Robbergweg 31, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Lavender Lane het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robbergweg 31, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom