Lavender House & Lavender Room
Beskrywing
Die Lavender-kamer is 'n knus kothuis vir 2 gaste langs Lavender House en kan gehuur word as 'n aparte eenheid. Die slaapkamer lei na omheinde tuin met braaigeriewe. Perkallinne, bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die oopplan-vertrek het 'n kombuisie met 'n yskas, oondjie en mikrogolfoond. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is teen 'n addisionele fooi beskikbaar.
'n Addisionele fooi sal vir ekstra gehef word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Lavender Huis bied uitmuntende, informele strandhuisverblyf. Dit is 'n selfsorg-eenheid vir 8 tot 10 gaste. Daar is 3 slaapkamers met ekstra lang koningingrootte-beddens. Die hoofslaapkamer het 'n stapelbed en die vierde kamer het 2 driekwartbeddens. Perkallinne en bad- en strandhanddoeke word voorsien. Die huis het 3 badkamers. Twee van die badkamer is en suite en die ander een word deur 2 kamers gedeel. Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 2 yskaste, 'n stoof, mikrogolf, en 'n wasmasjien. Daar is 2 sitkamers en 'n eetarea met 'n TV met DStv-kanale, 'n hoëtroustel, en 'n kaggel.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is teen 'n addisionele fooi beskikbaar.
'n Addisionele fooi sal vir ekstra gehef word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Riet 14, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom