Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender Cottage

Comfort-dubbelkamer
Vanaf R700
R700 R467
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Comfort-dubbelkamer is 'n privaat kamer met 'n aparte ingang in die hoofhuis en is geskik vir oornagverblyf. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met eetgerei, breekware, 'n ketel, yskassie en 'n mikrogolfoond toegerus. 'n Ontbytskinkbord met ontbytgraan, muesli, jogurt en 'n croissant met kaas en konfyt word voorsien. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Let asb. dat hierdie eenheid nie troeteldiervriendelik is nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Troeteldiere (honde) word slegs in die selfsorgkothuis toegelaat mits dit vooraf so gereël is. Slegs huisgeleerde honde en honde wat in hul eie hondebeddens en nie op die meubels slaap nie sal toegelaat word. Let asb. dat Lavender House Comfort-dubbelkamer nie troeteldiervriendelik is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgkothuis
Vanaf R950
R950 R633
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Linne, badhanddoeke, warmwatersakke, 'n elektriese kombers en 'n waaier word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en enkelbed geskik vir 'n kind. Daar is ook 'n slim-TV, Netflix, sekere DStv-kanale en WiFi beskikbaar. Die kothuis het 'n gesellige kaggel. Daar is 'n lieflike buite-area met 'n tafel en stoele en 'n denneboom wat skadu bied, asook 'n buitebraai. Veilige parkeerplek is agter 'n toesluithek beskikbaar. Troeteldiervriendelik op versoek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kindermatras vir 1 Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKindermatras vir 1
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere (honde) word slegs in die selfsorgkothuis toegelaat mits dit vooraf so gereël is. Slegs huisgeleerde honde en honde wat in hul eie hondebeddens en nie op die meubels slaap nie sal toegelaat word. Let asb. dat Lavender House Comfort-dubbelkamer nie troeteldiervriendelik is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
R700 R467
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 18, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23281b01fb5349a9f5058827e7e43e7f021af6bd73daccffe4677ffe6e4002198c92c7751b0c2292f6a8fe96b32d9d2a6c7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R467 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 18 Mark Street Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.294368419551 23.488852737434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem