Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lara's Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 12, Volksrust, Mpumalanga, 2470, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lara's Place is naby die R23 geleë en bied bekostigbare oornagverblyf op die eienaar se erf in Volksrust. Dit is stapafstand vanaf die hoërskool en ideaal vir gaste wat sportbyeenkomste kom bywoon.

Dit is 'n bekoorlike eenslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het oorgenoeg kasspasie, 'n etenstafel vir 2 en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is ook 'n yskassie en 'n mikrogolfoond vir gaste om maaltye te stoor en warm te maak. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite op die stoep is daar 'n pragtige uitsig op die berg. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Lara's Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan en Leonet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Ligging

  • Kortstraat 12, Volksrust, Mpumalanga, 2470, Mpumalanga
  • Gaste dink Lara's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Volksrust Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 12, Volksrust, Mpumalanga, 2470, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa25e68434f7d54d8a162a6eaab77e52c812215fc12ef4f5a9e051af74741321988a1e3b96dee8b89f9c6b12c10c57164eeb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 12 Kort Street Volksrust 2470 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -27.3615126 29.8737009
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem