Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langhuis Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Daron Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Langhuis Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Justine G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place and very friendly staff.

We had a wonderful stay at Langhuis Guesthouse. What a beautiful place! And Julia was absolutely amazing. What a gem!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langhuis Guesthouse se terugvoer

Dear Justine, thank you for your review. We look forward to welcoming you back in the near future. Warm regards, The Langhuis Team.

Langhuis Guesthouse
Thinus E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus E
Gesin met tieners

Heerlike luukse ervaring!

Heerlike ruim kamers! Baie netjies en luuks. Beddens slaap heerlik. Baie gasvry ontvang en goeie diens! Ontbyt is elegant en baie geurig bedien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langhuis Guesthouse se terugvoer

Dear Thinus,
Thank you for your review and we look forward to welcoming you back to stay with us.
Kind regards,
The Langhuis Team

Langhuis Guesthouse
Estelle D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lafenis vir die siel.

Langhuis is 'n oase na 'n lang dag op die pad. Ons is baie vriendelik deur die gasheer ontvang - hy is voorwaar 'n aanwins vir Langhuis. Alles is mooi aan ons verduidelik en sy 'attention to detail' is prysenswaardig. Die kamer was baie goed toegerus, en voldoen aan enige moë reisiger se behoeftes. Die groot stoep wat uitkyk op die rustige tuin is 'n lafenis vir die siel. Ons sal Langhuis aan enige persoon aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langhuis Guesthouse se terugvoer

Dear Estelle, thank you for your review. We look forward to welcoming you back soon. Kind regards, The Langhuis Team.

Langhuis Guesthouse
Theresa V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik, aandag aan detail baie goed, ligging pragtig, Julia was ster.

Was besonders, pragtige kamers, sal beslis weer daar bly en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langhuis Guesthouse se terugvoer

Dear Theresa
Appreciate your review, thank you!
We look forward to welcoming you back to our Langhuis Guesthouse soon.
Kind regards
The Langhuis Team

Langhuis Guesthouse
Andrew P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent! Julie is simply wonderful.

Loved it. Will definitely be returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langhuis Guesthouse se terugvoer

Hi Andrew
Thank you for your feedback.
Look forward to welcoming you back in the near future.
Warm regards

Langhuis Guesthouse
Melanie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf en goeie ligging.

Ons is baie goed ontvang en die ontbyt is heerlik. Ons is net ongelukkig oor Julia vir ons een oggend gesê het daar is 'n kol op die laken waaroor Johanna gekla het. Beddegoed en die skoonmaak daarvan is nie ons verantwoordelikheid as reisigers nie. Ek dink nie dit is professioneel om so iets vir gaste te sê nie. Ons is verder heel tevrede en dankbaar vir 'n goeie tyd. Dankie Langhuis en die personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langhuis Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u resensie, ons waardeer u terugvoering.
Groete
Daron

Langhuis Guesthouse
Jennifer B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf. Julia het ons so tuis laat voel.

Pragtige kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langhuis Guesthouse se terugvoer

Thank you for your review.
Warm regards
Daron

Langhuis Guesthouse
Christa S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier.

Julia was baie verwelkomend, vriendelik en hulpvaardig. Sy is beslis 'n aanwins vir Die Langhuis. Fasiliteite was onverbeterlik. Ons verblyf was net 'n plesier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langhuis Guesthouse se terugvoer

Thak you for your review, always appreciated.
Warm regards
Daron

Langhuis Guesthouse
Jonathan Y - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan Y
Gesin met tieners

Beautiful, enourmous tastefully furnished room with a beautiful tasty breakfast.

Very comfy bed, and an enormous room. loads of space. All are very tastefully furnished. Cracking view of mountains.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langhuis Guesthouse se terugvoer

Thank you for your review, greatly appreciated.
We look forward to your return.
Warm regards
Daron

Langhuis Guesthouse
Amanda V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

'n Fantastiese plek om saam met vriende en familie te kuier.

Dit was 'n heerlike paar dae in Langhuis. Alles daar is so smaakvol en baie gerieflik. Sou maklik veel langer daar kan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donkinstraat 72, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7527d1fd6592c441ec99bae29bf6b4e294769592b4b45cf71314357793fc062993efc29295da043716585ea36a1bc7bddcf4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 72 Donkin Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.257903486882 24.529346428241
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem