Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langebaan Anchor's Down

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir Langebaan Anchor's Down
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Zelda W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker vakansie gehou in Langebaan.

Baie lekker gebly, baie gerieflik en niks meer nodig gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zonika V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonika V
Saam met vriende

Goeie waarde vir geld vir 'n naweek weg.

Bevat al die basiese wat jy benodig - selfs 'n gasstoof en ketel sowel as ligte vir beurtkrag. Dierevriendelik was 'n groot bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celest C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest C
Gesin met tieners

Relaxing, private, fun getaway.

Very pleasant, clean unit and very friendly people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaylee S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaylee S
Saam met vriende

Nice.

It was a wonderful stay. I would recommend anyone to book themselves at Langebaan Anchors Down.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Agnetha A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnetha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

It was good. Lovely, quiet, and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nazeer S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazeer S
Gesin met klein kinders

We thoroughly enjoyed our stay!

Awesome host and accommodation!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langebaan Anchor's Down se terugvoer

It was an absolute pleasure! I'm glad you enjoyed your stay. Hope to see you soon.

Langebaan Anchor's Down
Stephanie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Stephanie V
Gesin met tieners

Die blyplek is bietjie ver van die strand af, 2 km.

Privaatheid was bietjie moeilik. Jy loop deur een slaapkamer na die ander een toe. Ek en my man het die kamer geneem wat 'n venster het wat oopgemaak kan word. Met die gevolg moes my dogter en haar kêrel heeltyd deur ons kamer loop. Daar was ook nie 'n spieël in ons kamer nie, wat hare blaas moeilik gemaak het. Yskas is baie klein vir vyf mense. Verder was alles skoon en netjies. Adelé het vir ons filtreerpapier gegee, wat baie gehelp het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jody S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody S
Gesin met tieners

Lovely and convenient.

We had a wonderful stay. Everything we needed was available, even a gas kettle and emergency lights for during load shedding times.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne M
Gesin met tieners

Very good.

It was good, the area is quiet and safe. The accommodation is very neat and has good security.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's an amazing place to getaway, pet friendly. The owners are very welcoming.

It was just what I wanted, peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann Louise B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann Louise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en veilig.

Dit was 'n baie veilige en gasvrye plek om te bly. Ons sal dit weer gebruik. Dankie aan almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anito P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anito P
Saam met vriende

Wonderful.

It's was amazing value for money, one of the best places I stayed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Langebaan Anchor's Down se terugvoer

Thank you Anito.
We are so glad that you enjoyed your stay and looking forward to the next time you visit.

Langebaan Anchor's Down
Zelda C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda C

Baie netjies en veilig.

Daar is wel 2 slaapkamers, maar toegang na die kamers deel 'n ingang. Jy stap deur die een kamer om toegang na die tweede een te kry. Daar is skuifdeure wat nie oopgemaak kan word nie, en dit is geplak, so jy het geen uitsig nie. Die gasvrou was baie gawe. Sy het ons hartlik verwelkom en alles was in plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi D
Saam met vriende

Ons gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gary en Adele is baie behulpsaam, verwelkomend en bereidwillig om te help waar hulle kan.

'n Groot bonus was die bad en stort in die badkamer, asook die veilige, privaat tuin vir ons honde. Vir koffie en kosmaak is daar 'n gasstoof tydens beurtkrag en ook 'n LED lig. My man kon net nie sy CPAP-masjien gebruik het tydens beurtkrag nie. Dit is egter nie 'n deal breaker nie en kan ek met vrymoedigheid Anchor Down aanbeveel. Dankie Adele en Gary.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thuli D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thuli D
Gesin met klein kinders

Wonderful!

Adele is a sweet host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veroneque V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veroneque V
Gesin met klein kinders

Gemak en rustigheid.

Ek en my gesin sal anchor's Down weer gebruik, ons het baie lekker gebly en was lekker veral as jy rustigheid wou hê. Baie dankie vir die wonderlike diens en die liefde wat vir ons hondjie gegee was toe ons nie daar was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire N
Gesin met klein kinders

Very relaxing and peaceful.

Adele our host was very friendly, warm and welcoming. She took extra care to ensure we are comfortable during load shedding by supplying additional LED lights and gas facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sureta R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sureta R
Gesin met klein kinders

Rustige, onspannende atmosfeer.

Rustige area met 'n mooi uitsig. Baie veilig, veral vir persone met klein kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V
Gesin met tieners

Waarde vir geld. Vriendelike eienaars. Troeteldiere welkom.

Netjies, goed toegeruste woonstel. Baie veilig. Jy kry meer as waarvoor jy betaal. Sal dit beslis aanbeveel. Ons gaan definitief weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Junita J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junita J
Gesin met tieners

Die woonstel was netjies en alles het gewerk.

Gerieflik gewees met beddegoed en handdoeke. Ons het net nodig gehad om kos en klere saam te neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen G
Gesin met tieners

Very peaceful.

A warm, friendly welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benita K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal.

Ons is baie vriendelik ontvang en blyplek is skoon en netjies. Baie lekker geslaap en ons woefs was rustig so hulle het ook lekker gebly! Dankie Adele en Gary!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert F
Besigheidsreis

Fantasties.

Fantasties. Fantasties. Fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frances L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frances L

Rustig en groot plesier.

Dit was regtig alles wat ek ons wou gehad het. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee F

Cosy, convenient and great value for money.

Really enjoyed our stay and Adele was amazing. Loved that it is so close to the shops and beach. Will definitely recommend this place to my friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kenneth V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kenneth V
Gesin met tieners

Puik.

Netjies, veilig, skoon en eienaars vriendelik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lozaan C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lozaan C

Baie netjies, veilig en aangenaam. Sal definitief weer terugkom.

Adele en Gary is albei baie vriendelik en behulpsaam. Die verblyf is skoon, netjies en daar is items soos charcoal, melk, ens. beskikbaar indien benodig word teen 'n billike fooi. Voertuig staan agter 'n geslote hek. Daar is winkels naby en Langebaan Strand is nie ver van die verblyf af nie. Ons sal definitief weer terugkom.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome verby.

Kwaliteit beddens om op te slaap, voel uitgerus die volgende oggend. Vriendelike bure, baie stil omgewing en oulike huisbesigheid boekwinkel om die hoek van cottage. Amazing hosts!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kim L

Cosy, peaceful and convenient.

The host was very friendly and kind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique B
Gesin met tieners

Veilig, skoon, gasvryheid.

Baie netjiese plek. Die eienaars is baie gasvry. Het ons tydjie baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica D
Saam met vriende

Baie baie dankie vir die pragtige en netjiese verblyf.

Ons het dit regtig geniet om daar te wees. Ek sal enigeen aanraai om nie te huiwer om hul vakansie hier te spandeer nie. Ek't die rustigheid so ge-like en sal enige tyd weer terugkom. Adele, dankie vir die vriendelike ontvangs. U man het selfs aangebied om ons bagasie in te dra. Ek kom definitief weer. Baie dankie vir u vriendelike ontvangs. Ek't onmiddelik welkom gevoel. Wat 'n pragtige en rustige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garth A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth A
Gesin met klein kinders

Langebaan - hidden gem.

Vriendelik ontvang deur Adele. Baie private eenheid met oorgenoeg beweegruimte en puik geriewe. Sal enige iemand aanraai om hierdie fasiliteit te gebruik aangesien dit baie sentraal van verskeie aktiwiteite en natuurskoonhede geleë is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annarien E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarien E
Gesin met tieners

Baie lekker gebly. Stil, rustig, skoon en veilig.

Gasvrou en -heer laat mens soos familie, waarvan jy hou, wat kom kuier, voel. Dankie, dit laat mens sommer tuis en gemaklik voel. Veral in ag genome hulle werk ook nog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius K
Saam met vriende

Gerieflike oornag.

Baie lekker gekuier, sal dit vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eon N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great kuier!

Adele was 'n fantastiese gasvrou. Elke oomblik geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Richard F
Saam met vriende

Netheid, rustig en gerieflik.

Goeie beligting. Baie lekker in die winter met braaigeriewe buite. Tranquility word hoog op prys gestel. Ontvangs was voortreffend, vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen S
Gesin met tieners

Vriendelike, behulpsame eienaars wat regtig moeite doen.

Sal definitief weer Langebaan Anchor's Down kontak. Ons is baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en aangenaam.

Die plekkie is skoon, netjies en goed ingerig. Beddegoed en handdoeke van goeie gehalte word voorsien. Daar kan egter bietjie meer geriewe wees om dit vir gaste geriefliker te maak - bv. bedliggies ontbreek en daar is geen voorsiening vir beurtkrag gemaak nie. Ook kan die kombuisvoorraad aangevul word. Vir 3 mense is die breekgoed redelik beperk. Maar steeds waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elaine H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine H
Gesin met tieners

Netjies, gerieflik en uiters vriendelike gasvrou en gasheer.

Die eenheid was skoon en baie gemaklik. Adele het uit haar pad gegaan om ons verblyf so gerieflik en aangenaam moontlik te maak. Die bokkie langs die huis was beslis 'n plus punt. Ek beveel Langebaan Anchor's Down baie hoog aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 5)
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 5)
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bogey-laan 39, Buiteklub, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3ba02dae84c8b44858d11362e15d00d7079a917479da133c427f0cbcd6c21c540ce1b3e2de6636ecdcfff7a52e8d6c5ff3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag (plek vir 5) 42 5 1 5 39 Bogey Boulevard Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.079941715075 18.042666036211
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem