Langberg Guest Farm
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
- Kraal 1
- Selfsorg
- Kraal 2
- Selfsorg
Huisreëls
Etes en ontbyt is op vooraf versoek beskikbaar.
Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere.
Troeteldiere is welkom indien daar vooraf reëlings getref word en teen ’n ekstra koste.
Honde met aan ’n halsband wees wanneer hulle buite is.
Troeteldiere mag nie alleen in die verblyf gelos word nie.
Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N12, Langberg Plaas, Kimberley, 8700, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom