Lalaria Ocean Villa Suites
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-singel 25A, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lalaria Ocean Villa Suites bied Grieks-geïnspireerde verblyf in Shaka's Rock, Ballito.
Dié villa beskik oor 6 luukse en privaat suites wat elk gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en stort het. Elke suite het lugversorging, 'n privaat stoep met 'n braai, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met stroomdienste soos Netflix, YouTube en DStv. Gaste kan hul eie intekenbesonderhede hiervoor gebruik. WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n gemeenskaplike kombuis met selfsorggeriewe, asook 'n kuier-area met 'n tafeltennistafel, pooltafel, 'n veerpyltjiebord en 'n kroeg. Daar is ook 'n gemeenskaplike sitarea, 'n swembad en 'n tuin.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Elsbeth Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 112
Jaar gelys 7
Ligging
- Dolphin-singel 25A, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Thompsonsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-singel 25A, Shaka's Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom