Lala @ C
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Tom Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Malinda L - Jan 2024
Algehele gradering
Unpleasant.
Lala @ C se terugvoer
We apologise for your unpleasant stay. We assure you that the establishment is under new management as of 1/02/2024. Renovations have been done to ensure a better stay.
For any enquiries please contact the management.
Chantelle V - Des 2023
Algehele gradering
Awesome stay.
Andrea K - Sep 2023
Algehele gradering
Accommodating.
Org M - Apr 2023
Algehele gradering
Goed.
Maruis B - Apr 2023
Algehele gradering
Clean, well-planned setup to make cooking easy, fully functional bathroom all under roof, enough seating and a braai.
Elvira B - Des 2022
Algehele gradering
Vir seker die beste plek om te gaan bly.
Johannes M - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker netjiese blyplek.
Lala @ C se terugvoer
Ek waardeer jou terugvoering Johannes, baie dankie. Ek glo ons sien jou weer.
Dirk Jacobus V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie mooi en lekker plekkie, die moeite werd.
Lala @ C se terugvoer
Ons waardeer die positive terugvoering! Dit is altyd n voorreg om ons gaste te mag verwelkom en n vriendelike diens te lewer! Baie dankie!
Boitumelo M - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Lala @ C se terugvoer
Thank you, Tumi,
It was a pleasure to host your lovely family!
Hopefully, the weather will be kinder when next you visit!
Lala greetings Venetia
Jo W - Apr 2021
Algehele gradering
Wonderful!
Ruchelle G - Jan 2021
Algehele gradering
Was very peaceful and clean.
Madeleine D - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige atmosfeer, super netjies en tannie Venetia-hulle is wonderlike gashere wat geen moeite ontsien om te verseker dat mens gelukkig en tevrede is nie.
Lala @ C se terugvoer
Baie dankie Madelein. Dit was voorwaar 'n plesier om lieflike gaste soos julle hier by ons te kon verwelkom. Ek is so bly dat julle die wegbreek geniet het.
Ronel P - Nov 2020
Algehele gradering
Baie gawe gasvrou.
Kruban T - Sep 2020
Algehele gradering
Awesome place and wonderful hosts.
Neels V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Merlin S - Jan 2020
Algehele gradering
Was 'n lekker stil vakansie. Plekkie netjies, tannie Venetia so vriendelik en behulpsaam. Gaan beslis weer kuier.
Lees meerAnja B - Des 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees en die interaksie met die gasheer en -vrou was goed gewees.
Johaben L - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike vakansie en het lekker gebly.
Marina V - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlik. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.
Tiaan J - Mrt 2019
Algehele gradering
Was lekker en mense in vriendelik.
Tshepiso L - Des 2018
Algehele gradering
The hospitality was awesome.
Lala @ C se terugvoer
Dear Tshepiso,
We are so happy that you enjoyed your stay at Lala @ C! We are looking forward to your next stay with us.
Warm regards,
Lala @ C
Asiphe Zimasa N - Sep 2018
Algehele gradering
Everything was as we expected or as seen on pictures. We were pleased with everything.
Lala @ C se terugvoer
Dear Asiphe,
We are very pleased to find that you enjoyed your stay and that you were happy with the service delivered. We are looking forward to your next stay with us.
Warm regards,
Lala @ C
Bonitha R - Apr 2018
Algehele gradering
Had a good stay but more comfortable beds and lounge set needed to make guests more comfy.
David S - Apr 2018
Algehele gradering
We loved it!
Lala @ C se terugvoer
Goeiedag David,
We are glad that you enjoyed your stay with us and we hope to see you and your family soon!
Blessings
Hannetjie T - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Lala @ C se terugvoer
Ons is vreeslik bly dat julle dit by ons geniet het en hoop om julle binnekort weer te sien!
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munro-rylaan 24, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom