Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lakehouse

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Hierdie verblyf is troeteldiervriendelik. Troeteldiere moet gesosialiseer wees, aangesien ander honde op die perseel is.

Daar is geen tariefverhoging in seisoen nie, maar 'n minimum verblyfbeleid van 3 nagte oor 'n langnaweek, 4 nagte oor Paasfees, 5 nagte oor Kersfees en 3 nagte oor Nuwejaar geld.

Inklok is vanaf 14:00. Vertrek is teen 10:00. As daar nie 'n bespreking voor of ná julle is nie, is aankoms vanaf 12:00 en vertrek is enige tyd gedurende die dag.

Weens die stil aard van die omgewing word harde musiek en enige vierwielmotorfietse nie op die plaas toegelaat nie.

Omrede hierdie 'n beboste gebied is, word oop vure nie gedurende die wintermaande buite toegelaat nie.

Hout word voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 430
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 430
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 430
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Petrus Stroom-weg 7, Dargle, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96a1e8154c7fc19d79ab21759bde27818d6f857d4c62d661bdcfbb05db148e2606b9bf30a745f2411388c21feef28eafa669?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag, vir 4 mense 7 Petrus Stroom Road Dargle 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5058800591 30.138221691666
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem