- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Voortrekkerweg, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 280 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Laingsburg Hotel is oorspronklik in 1959 gebou en dié bekoorlike hotel in die hartjie van die Karoo bied die ideale oornagverblyf tussen Kaapstad en Johannesburg. Siende dat die hotel naby heelwat skilderagtige bergpasse en wingerde geleë is, sal gaste nie 'n tekort aan doendinge hê nie.
Elke kamer in die hotel beskik oor 'n en suite-badkamer, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en DStv om gerieflike en ontspannende verblyf te verseker. Dié hotel se kamers bied fantastiese verblyf in die platteland met moderne badkamers en ruim kamers. Die hotel verwelkom ook toergroepe en groepbesprekings.
Daar is 'n silwerskoon swembad waarin jy in die warm somer kan afkoel, of jy kan eenvoudig in ons pragtige, boomryke tuin met verskeie voëltjies en indrukwekkende versameling koivisse ontspan.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Nagportier
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.3/5
Brenda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Jaar gelys 8
Ligging
- Voortrekkerweg, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Laingsburg Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Voortrekkerweg, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom