Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laguna La Crete 71

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 649

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Laguna La Crete 71
Netheid
2.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Tanja B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanja B
Gesin met tieners

Lekker vakansie met so bietjie uitdagings.

Die uitsig van die eenheid af is pragtig! Die eenheid is heel ok, maar ek sal aanbeveel dat hulle nuwe linne kry. Duvets is uitgewas en gordyne is op plekke geskeur. Met nuwe linne sal die plekkie baie beter wees! Dis baie jammer dat die strand nie meer toegaanbaar is van die kompleks af nie. Dit was nog altyd een van die groot redes waarom ons gereeld na die kompleks toe gegaan het, maar die see het verander en jy kan nie meer oor loop nie. (Ek weet dit is nie die eienaar se skuld nie). Die riool in die water daar raak ook erg, en het almal siek gemaak. So ons het maar elke dag Lucien strand toe gery. Andersins het ons baie lekker gebly en die vakansie terdee geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joey A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelukkig sal ek persoonlik nie weer die spesifieke eenheid boek nie as gevolg van "netheid". Ek het my eie linne (bolaken en paslaken) vir al die kamers gekoop met nuwe duvets.

Gordyne vuil. Slegs een paslaken op al die beddens, geen ekstra indien nodig in eenheid. Duvets oud, hard en wolbolle van ouderdom en te veel gewas. Beddens-matrasse is oud en hard - ongemaklik vir iemand wat rugprobleme het. Mure vuil met sigbare "handmerke" in gang - enkelbeddens wat langs die muur staan kan merke gesien word. Het my R1899 gekos om die beddens vir my familie gaan koop as gevolg van die "linne en duvets" waaronder ons nie kon slaap nie. Sitkamer se "houtbanke" is baie ongemaklik om op te sit - meer gemaklik op vloer as op banke. Geen veiligheidshek by die voordeur nie. Naggloeilamp vir trappe het nie gewerk nie. Moes selfoonliggie gebruik as ons afstap. Van die kamers het geen gloeilampies ingehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R735
R735 R662
per nag (plek vir 6)
Vanaf R735
R735 R662
per nag (plek vir 6)
Vanaf R735
R735 R662
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Selvey Laan, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22f0be66ea3fd0044f8fa58cef88aaab442334c6dcd7a838e7b719eafa6bf009f054010594ee6663553ab4993f62deaa4f90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R735 nouVanaf R662 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.8362875 30.3934793
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem