Laguna La Crete 34
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selvey-weg, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Laguna La Crete 34 is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer van 'n veilige kompleks in Uvongo. Dié woonstel is aan die voorkant van die kompleks en spog met 'n see- en strandmeer-uitsig.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het beide 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6, banke en 'n platskerm-TV met die volledige DStv-pakket. Die leefarea lei deur die skuifdeure na 'n stoep met buitemeubels en 'n gasbraai.
Die woonstel het 'n omsetter wat krag aan die ligte en TV voorsien. Laguna La Crete 34 bied 24 uur-sekurtiteit, 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan, gemeenskaplike braaigeriewe en onderdakparkeerplek. Uvongo-strand het 'n kinderswembad met varswater, sowel as 'n getypoel.
Slaapplek
’n Bespreking by Laguna La Crete 34 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 357
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Selvey-weg, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 34 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selvey-weg, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom