Laguna La Crete 8
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selvey-laan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Laguna La Crete 08 is 'n opgeknapte selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Dié kompleks is naby die Uvongo-swemstrand en ander besienswaardighede in die omgewing.
Dié woonstel is op die eerste verdieping, het slaapplek vir 7 (maksimum 4 volwassenes) en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Dié kamer lei na 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die tweede en derde slaapkamer deel die tweede badkamer wat 'n stort het. Elke kamer het 'n plafonwaaier.
Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en wasmasjien met tuimeldroër. Die sitarea het 'n TV met Netflix, DStv en WiFi.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig van die see in die verte. Die kompleks bied ook 'n swembad, braaigeriewe, klubhuis, tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek.
Dis minder as 6 km vanaf Hibiscus Mall, Margate-hoofstrand, Shelly Centre, restaurante en 'n skilderagtige rit vanaf ander trekpleisters aan die Suidkus.
Slaapplek
’n Bespreking by Laguna La Crete 8 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 357
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Selvey-laan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 8 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selvey-laan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom