Laguna La Crete 01
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selveylaan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 140 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Laguna La Crete 01 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rock, in Uvongo geleë. Die kompleks is binne maklike bereik vanaf Uvongo se swemstrand en ander besienswaardighede in die area.
Dié grondvloerwoonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Daar is 2 slaapkamers wat die gebruik van die tweede badkamer deel. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser.
Die sitkamer het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring. Ongelukkig is daar nie 'n Explora-koppelpunt nie. Die sitkamer bied toegang tot 'n balkon met patiomeubels. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, klubhuis, tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek vir voertuie.
Neem asb. kennis dat partytjies, geraas, harde musiek en ekstra gaste nie toegelaat word nie.
Die kompleks is 6 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate se hoofstrand, Shelley Centre, restaurante en 'n motorrit ver vanaf ander geriewe in die Suidkus.
Slaapplek
’n Bespreking by Laguna La Crete 01 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 357
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Selveylaan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 01 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Beacon Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selveylaan 5, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom