Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lady Lily

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Amelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Lady Lily
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hans B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans B
Enkelreisiger

Soos geadverteer, net groter en meer privaat en geen beurtkrag.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynnette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette V
Gesin met klein kinders

Baie lekker skoon plek.

Baie goeie diens, vriendelike mense, mense-mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luan T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike, oulike plekkie.

Baie netjies. Goeie dienste gelewer. Vriendelike eienaars. Sal definitief Lady Lily vir ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lady Lily se terugvoer

Beste Luan,

Baie dankie vir jou terugvoer. Julle was wonderlike gaste.
By ons is julle altyd weer welkom.

Vriendelike groete,
Lady Lily Gastehuis

Lady Lily
Martin C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C
Besigheidsreis

Beste waarde vir geld.

By Lady Lily kan jy lekker slaap en veilig slaap. Privaat ingang, wooneenheid ekslusief vir jouself is net die begin. Die lugversorging is 'n moet in Pretoria, die sagte leerbank in die sitkamer en tafel om by te werk en eet is 'n groot plus, maar die bed is die algehele wenner. Weet sommer net jy gaan lekker slaap by Lady Lily. Probeer gerus, soos ek sal jy nie spyt wees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lady Lily se terugvoer

Beste Martin,

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie.
Dit was ons voorreg om jou as ons eerste gas te verwelkom. Hoop ons sien jou sommer vinnig weer.

Vriendelike groete,
Lady Lily Gastehuis

Lady Lily
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Furrow-weg 192, Equestria, Pretoria-Oos, 0184, Gauteng
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18a6ff8392cd2856460764731fc1e32583c35786e2d7a596c01b269469e45b786b539ca74dd3f3b0e0a8ec89a698f92e73a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 192 Furrow Road Equestria 0184 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -25.7578 28.334179
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem