L'Abri
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Isolde Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Tienie E - Apr 2024
Algehele gradering
Baie dankie aan tannie Isolde en oom Quintis. Julle plek is so netjies en skoon.
Susan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies.
Riana D - Jan 2024
Algehele gradering
Huis weg van die huis af.
L'Abri se terugvoer
Julle was 'n aangename groepie! Dankie Riana.
Kabelo M - Des 2023
Algehele gradering
Great vacation of 2023.
Christi E - Des 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly! Eienaars is so gasvry. Goeie ligging. Sal beslis weer daar bly.
L'Abri se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde, Christi. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Seëngroete, Isolde
Nelia B - Nov 2023
Algehele gradering
Beautiful setting, caring, personal and extremely friendly.
L'Abri se terugvoer
Thank you so much for your kind words Nelia! You were a great group to host. Would like to see you here again!
Sonja S - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Nicolene O - Sep 2023
Algehele gradering
Baie cosy, gemaklik!
L'Abri se terugvoer
Baie dankie vir jou opbouende resensie Nicolene. Groete, Isolde
Jj F - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Craig M - Aug 2023
Algehele gradering
A shelter.
L'Abri se terugvoer
Thank you Craig. It was a pleasure to host you.
Elizabeth C - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Jaun M - Jul 2023
Algehele gradering
Gasvry.
L'Abri se terugvoer
Baie dankie Jaun. Seënbedes, Isolde
Lindie G - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelik, veilig en netjies.
L'Abri se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike woorde Lindie. Groete, Isolde
Amanda C - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker oornagplek as mens in Pretoria moet oornag.
Kobus D - Mrt 2023
Algehele gradering
Puik verblyf!
L'Abri se terugvoer
Baie dankie Kobus. Julle is enige tyd welkom. Isolde
Stephan D - Feb 2023
Algehele gradering
Gerieflik en netjies. Baie lekker gebly.
L'Abri se terugvoer
Baie dankie Stephan, ons sien julle graag weer hier by L'Abri. Seëngroete,
Celeste L - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs in Pretoria.
L'Abri se terugvoer
Dankie Celeste. Seënwense vir julle.
Zeldine S - Des 2022
Algehele gradering
Dit was net een aand, maar het dit geniet.
Nico M - Des 2022
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Juan T - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker, netjies en waarde vir geld.
L'Abri se terugvoer
Baie dankie Jean. Hoop om julle gou weer te sien. Groetnis, Isolde
Cindy J - Nov 2022
Algehele gradering
Was 'n oornag, maar dit was nie privaat nie.
L'Abri se terugvoer
So jammer jy het dit so sleg ervaar.
Wanneer dit nat is en reën wil ons nie hê mense moet buite om loop oor die nat grasperk nie, onder sulke omstandighede laat ons mense deur ons sit- en eetkamer loop om dan by 'n 100 % privaateenheid uit te kom. Ons was onkant gevang deur reënskade 'n dag of 2 voordat julle sou kom en het gewonder of ons julle bespreking ter elfder ure moes kanselleer.
Ons maak dit beter volgende keer.
Fowzia G - Okt 2022
Algehele gradering
Beautifully clean and well equipped.
Larissa V - Sep 2022
Algehele gradering
Mooi blyplek met vriendelike eienaars.
Yolande D - Apr 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Annemari R - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik geslaap in 'n skoon en netjiese kamer en veilige omgewing.
Erika L - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik.
L'Abri se terugvoer
Dit was sommer baie aangenaam om Erika en haar groepie by ons te huisves.
Jackie O - Nov 2021
Algehele gradering
’n Asemrowende tyd in ’n klein paradys.
L'Abri se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde, Jackie. Moet darem noem dat jy en jou oulike seuntjies baie maklike gaste was.
Linda P - Sep 2021
Algehele gradering
Baie vriendelik, behulpsaam en tegemoedkomend.
L'Abri se terugvoer
Dankie vir jou vriendelike woorde, Linda.
Fortune M - Sep 2021
Algehele gradering
Best place ever.
L'Abri se terugvoer
Thank you kindly for your words of encouragement, Fortune. You are welcome to give us a return visit. Isolde.
Gawie J - Mei 2021
Algehele gradering
Ontspannend, veilig.
L'Abri se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Gawie. Ons verwelkom julle graag weer hier. Isolde.
Bernie M - Mrt 2021
Algehele gradering
Very peaceful, safe and secure.
L'Abri se terugvoer
Thank you for your positive report Bernadette. We would like to welcome you back!
Maria L - Des 2020
Algehele gradering
Netjiese en rustige verblyf en sal enige iemand aanbeveel om daar te bly.
L'Abri se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor julle verblyf by L'Abri.
Herman G - Des 2020
Algehele gradering
Ons het regtig baie welkom gevoel.
L'Abri se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe resensie van L'Abri. Ons stel dit hoog op prys.
Caleb L - Jan 2020
Algehele gradering
Ten out of ten ─ perfect.
Jaque C - Nov 2019
Algehele gradering
Fabulous.
Kerneels K - Jul 2019
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras om hierdie juweel te ontdek.
David W - Apr 2019
Algehele gradering
The place was great but the sleeper couch was not very comfortable ─ probably fine for small children.
Charmaine B - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties! Soveel aandag aan fyn detail. Pragtig, netjies en uitnemend.
L'Abri se terugvoer
Beste Charmaine,
Baie dankie vir die goeie woord wat jy ingesit het vir L'Abri. Ons is dankbaar dat julle dit geniet het.
Mooi loop,
Isolde
Marie P - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelik.
Pierre J - Des 2018
Algehele gradering
Vir seker die moeite werd!
L'Abri se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en te verwelkom!
Franco D - Sep 2018
Algehele gradering
Perfek vir 'n gemaklike en gerieflike oornag. Baie netjies en goeie waarde vir geld.
Sanet N - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekend!
Kobus V - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties, kan nie vir meer vra nie.
John H - Aug 2018
Algehele gradering
Lovely, spacious fully equipped accommodation. Only drawback are the steps leading down from the street entrance and the on-street parking, albeit on a secure estate.
Irene B - Jul 2018
Algehele gradering
Dit is so rustig en boomryk, dit voel of jy in 'n paradys is.
L'Abri se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Irene. Dit was 'n voorreg om julle by L'Abri te ontvang.
Isolde
Jacolien S - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, warm en rustig gebly.
L'Abri se terugvoer
Heerlike mense om by mens aan 'huis' te hê.
Carla A - Jun 2018
Algehele gradering
'n Fantastiese ervaring!
Leruska V - Apr 2018
Algehele gradering
'n Ongelooflike wegbreek vir 'n naweek, vriendelike mense, rustig en veilige area baie naby an als en laastens beveel ek dit aan vir almal.
L'Abri se terugvoer
Dit was baie aangenaam om julle tweetjies hier te hê vir die naweek Leruska. Dankbaar dat julle dit geniet het.
Liefde-groete
Isolde
Scharika L - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry en veilig!
Marietjie O - Mrt 2018
Algehele gradering
Het heerlik gebly, baie dankie.
Pieter K - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties!
L'Abri se terugvoer
Baie dankie Mimi vir julle goeie terugvoer. Julle 4tjies is ook van die oulikste mense wat ons nog die voorreg gehad het om te huisves.
Hennie V - Feb 2018
Algehele gradering
Very clean, nicely furnished place with very friendly staff.
Jaco V - Des 2017
Algehele gradering
Clean, neat and very comfortable accommodation.
Gerrie H - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Mercia K - Sep 2017
Algehele gradering
Baie nice!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aurigastraat 278, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom